Amptelike brandstof prys
Die departement van Energie het die prys van brandstof vir April aangekondig, en dit tree in werking op Woensdag, 7 April 2021. Die reuse verhoging in prys sal motoriste swaar…
Die departement van Energie het die prys van brandstof vir April aangekondig, en dit tree in werking op Woensdag, 7 April 2021. Die reuse verhoging in prys sal motoriste swaar…
Lede van die ANC regering onder president Ramaphosa se uitvoerende gesag, die premiers en parlementslede sowel as regters en landdroste gaan glo nie verhoging in salarisse kry nie. Die president…
Exodus 20 7 Jy mag die Naam van die Here jou God nie ydellik gebruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. 8 Gedenk…
In Suid-Afrika is sowat 14 miljoen TV stelle wat in gebruik is, waarvan 8,6 miljoen subskripsie betaal, en die res slegs van die nasionale uitsaaier se kanale gebruikmaak. Na een…
Die Subaru was en is steeds een van my gunsteling sportnuts voertuie. Die nuutste, opgekikkerde weergawe met die 2,5 liter, vier silinder Boxer kragbron onderskei dit van die vorige 2,0…
Onbevestigde berigte lui dat President Ramaphosa verlede week gesê het die poging om hom uit die kussings te lig, het misluk, en dit verklaar glo waarom hy lede van die…
Die nasionale uitsaaier het net meer as 600 werkers afgelê wat glo vanaf begin April nie meer in diens is nie, ten einde te bespaar op sy uitgawe rekening. Soos…
Britse troepe wat in Suid-Afrika ontplooi was tydens die Tweede Vryheidsoorlog is deur die Britse koningin Victoria in 1900 bederf toe sy gereel het dat elke soldaat ʼn blok sjokolade…
Die Russiese owerheid het Alexei Navalny in ʼn straf kamp waar hy onderwerp word aan uiterstes en as politieke leier wat president Vladimir Poetin kritiseer, word sy aanhouding nog meer…
ʼn Boot wat beskou word as ʼn soort kano word stuk vir stuk na die water oppervlakte gebring deur navorsers wat die oudste vaartuig bekend, uit die Constantia Meer herwin….
Terwyl Brasilië gebuk gaan onder die aanslag van die koronavirus pandemie, word hy verder geteister met ʼn variant soortgelyk as wat in Suid-Afrika gevind is. Die Gesondheid owerheid in die…
Iran het begin om verrykte uraan te produseer met ʼn gevorderde IR-2m masjien by sy ondergrondse Natanz aanleg, sê die Verenigde Nasies se afdeling wat atoom ontwikkeling in die wêreld…
ʼn Hof in Hong Kong het sewe pro-demokratiese inwoners skuldig bevind dat ulle betrokke was met die bywoning van ʼn ongemagtigde vergadering. Die sewe was glo betrokke by die organisering…
Die stadige tempo waarteen Europese lande wat lid is van die Europese Unie hulle inenting veldtog dryf, het die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) laat reageer. Die WGO het Europese lande…
Nuutste kommentaar