Daily Archives: April 1, 2021

Prys van brandstof styg volgende week

Die AA sê die verwagting is dat die brandstof prys in die eerste week van April drasties gaan styg wanneer die Departement van Minerale en Energie sy aankondiging maak. Benewens…

Virus: Plaaswerkers moet gou ingeënt word

TLU SA het op 21 Februarie 2021 ‘n skrywe aan die Minister van Gesondheid gerig om te vra dat plaaswerkers as prioriteitsgroep oorweeg moet word vir inenting teen Covid-19. Plaaswerkers…

ANC: Hoë profiel mense se toekoms

Die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC het beslis dat sy lede wat daarvan beskuldig word dat hulle skuldig is aan misdrywe soos korrupsie en ander vergrype, moet bedank uit…

Lewensbrood

Exodus 20 4  Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van…

Virus Status in SA

Op 31 Maart was die status van Covid-19 as volg in Suid-Afrika: Totale aantal mense getoets sowat 9,9 miljoen en 1,55 miljoen het infeksie opgedoen waarvan 1,47 miljoen reeds herstel…

Die Paasnaweek grendel reëls

Die regering het aangekondig dat Vlak 1 van die grendel maatreëls steeds van krag sal wees gedurende die Paasnaweek, maar dat bykomende inperkings vir die naweek vanaf Vrydag tot en…

Landbou eis minister Cele se bedanking

TLU SA het genoeg gehad van die swak bestuur in die Polisie Departement en het vandag ‘n veldtog bekendgestel om die minister, Bheki Cele, se kop te laat rol.Onder sy…

SAL vlieëniers dreig met staking

Die SAL Vlieëniers Vereniging sê die redery is besig met ʼn “eie keuse” van sekere lede terwyl ander vlieëniers uitgesluit bly. Die vlieëniers wat uitgesluit word in ʼn arbeids dispuut…

Ramaphosa wen teen Zuma faksie

Die ANC president het klaarblyklik die veldslag teen die Jacob Zuma faksie gewen as die jongste aankondiging van hom in oënskou geneem word, sê politieke ontleders. Die aankondiging van Ramaphosa…

Mosambiek verloor veld teen terroriste

Die Verenigde Nasies se afdeling vir Voedsel sê daar het ʼn verdieping van die humanitêre krisis in Mosambiek ontstaan, en sowat een miljoen mense word bedreig daardeur. Die krisis het…

Brasilië: President vervang ses ministers

Die president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het met ʼn kabinet skommeling die wenkbroue laat lig toe hy aangekondig het dat hy ook oorweeg om die hoofde van die vloot en…

Brasilië wil nou begin virus bestry

Die konserwatiewe regering van President Jair Bolsonaro wil nou eers begin met die doelgerigte bestryding van die koronavirus pandemie nadat die land se infeksies en sterftes weens Covid-19 die hoogte…

Suez Kanaal veroorsaak reuse tragedie

Die reuse vragskip, Ever Given, wat in die Suez Kanaal vasgeval het en honderde skepe vir ʼn week lank laat wag het voor hulle weer kon begin beweeg om deur…

Tsjeggiese miljardêr sterf in ongeluk

Petr Kellner en vier ander het omgekom in Alaska toe hul helikopter in ʼn botsing betrokke was waarvan die oorsaak nog onbekend is en ondersoek na die voorval gedoen word….

Australië investeer in missiel ontwikkeling

Eerste Minister Scott Morrison van Australië het aangekondig dat die land ʼn groot investering beplan om te verseker dat ʼn selfvoorsiening vir sy verdediging vermoë uitgebou gaan word. Die premier…

Mianmar onluste sterftes skrikwekkend

Aktiviste het in Jangon, Mianmar, daarin geslaag om ʼn reuse staking te begin terwyl die land se gewapende rebelle groep eis dat die militariste die bloedbad moet stop of die…