Monthly Archives: April 2021

Werkloosheid krisis nog lank in SA

Arbeid deskundiges en ekonomiese instansies het ʼn ontleding gemaak van die arbeid situasie in Suid-Afrika, en volgens die verslae is daar nie ʼn vinnige herstel moontlik nie. Alhoewel verskillende scenario…

Kettingwinkel help Kaapstad Universiteit

Die Pick n Pay winkelgroep het toegetree om hulp te verleen aan die Universiteit van Kaapstad deur kratte te voorsien waarmee die werkers die beskadigde boeke kan dra uit die…

Lewensbrood

Exodus 21 33  En as iemand ‘n put oopmaak, of as iemand ‘n put grawe en dit nie toemaak nie, en ‘n bees of esel val daarin, 34  moet die…

Wat nou met Magashule

Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, se bedanking het blykbaar nie gekom nie en soos verwag is, sal skorsing nou moet plaasvind. Die president, Cyril Ramaphosa, sal nou getoets word…

SA wil Russe en Sjina entstof kry

Suid-Afrika se ANC regime het besluit om Rusland se Spoetnik V koronavirus entstof aan te koop, sowel as Sjina se Sinopharm. Die inligting is pas bekend gemaak deur die Minister…

Eskom in ooreenkoms met Munisipaliteit

Eskom en die Msunduzi Munisipaliteit het in ʼn ooreenkoms gekom rakende reëlings om die munisipaliteit by te staan met onderhoud van Durban se elektriese infrastruktuur en sy kapasiteit uitbouing. ʼn…

Kaapstad waarsku teen kraanwater

Die munisipaliteit van Kaapstad het glo ʼn waarskuwing uitgereik aan inwoners van Seepunt en Kampsbaai om nie kraanwater te drink nie. Die waarskuwing kom nadat die Departement Water en Sanitasie…

Rusland skors EU diplomate

Rusland het diplomate van die Europese Unie se lidlande geskors wat vanuit Slowakye, Latvia en Litoue asook uit Estland afkomstig is. Die Minister van Buitelandse Sake in Rusland sê sewe…

Biden wil $1.8 triljoen teen “ongelykheid” bestee

Die linkse president van Amerika, Joe Biden, het aangedui dat hy van voorneme is om $1,8 triljoen gaan bewillig om die “welvaart ongelykheid” onder mense eb families in die land…

Rusland verhoog spanning met skepe

Die Russiese Vloot is besig om die spanning opnuut te verhoog deur sy oorlogskepe in die Swartsee te ontplooi vir militêre oefeninge terwyl ʼn Amerikaanse Kuswag skip die gebied ingevaar…

Sewe Italiaanse misdadigers vasgetrek

Sewe van Italië se mees gesoekte misdadigers wat nou reeds vir jare op die vlug is voor die lang arm van die gereg, het hulle vasgeloop teen die polisie in…

Premier Johnson word ondersoek

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, word nou ondersoek deur die Britse Verkiesingskommissie oor sy opgradering van sy Downingstraat woon eenheid omdat vermoed word dat iets nie pluis is nie….

Afghan: VSA onttrek eers ambassade personeel

Die Amerikaanse regering het opdrag gegee dat die ambassade personeel eerste uit Afghanistan vertrek voordat die troepe die land verlaat. Die VSA sê in ʼn verklaring die maatreël is getref…

Frankryk tree in oor Chad regering

President Emmanuel Macron van Frankryk het nou sy stem laat hoor in die Afrika staat Chad waarvoor hy dekades lank ʼn uitstekende verhouding gehandhaaf het. Die Franse president het ʼn…

Ramaphosa moedig kiesers aan

Die ANC president, Cyril Ramaphosa het op die ANC se sogenaamde “Vryheidsdag” sy toehoorders aangemoedig om hulle stemreg te gebruik om mense wat nie hulle werk doen nie, te vervang….

Verligting: Vuurwapen lisensie wat verval

Wapen eienaars waarvan die vuurwapen lisensie reeds verval het, se bekommernis is uit die weg geruim indien die Appèlhof uitspraak reg vertolk word. Dit sal vir sulke wapen eienaars nie…

Zoeloes gekant teen Zuma

Die Zoeloe regimente wat daarvoor bekend is dat hulle oor ʼn lang tyd lojaal gebly het teenoor hulle ontslape koning Goodwill, het in geen onduidelike taal hulle gedistansieer van fop…

Lewensbrood

Exodus 21 31  Of dit ‘n seun gestoot het of ‘n dogter, volgens hierdie reg moet met hom gehandel word. 32  As die bees ‘n slaaf of slavin stoot, moet…

SA universiteite gradering bekend

Die 13 universiteite in Suid-Afrika wat gereken word onder die wêreld se bestes, het ʼn paar verrassings gelewer.  Die 2021 syfer dui vanjaar se staanplek aan teenoor 2020 se staanplek…

Winter koue kruip nader

Suid-Afrika kan kouer weer verwag vanaf Vrydag as die ligte sneeu op die Drakensberge val en die koue wind groot dele van die land tref. Skerp daling in die dag…

Britte stel sanksies in teen Guptas

Die Verenigde Koninkryk se Minister van Buitelandse Sake, Dominic Raab, is van voorneme om sanksies in te stel teen die Gupta broers wat vroeër daarvan beskuldig is dat hulle by…

Buitelandse hulp daag op in Indië

Die eerste besending met noodvoorraad mediese toerusting en ander voorraad om die ernstige krisis teen die koronavirus pandemie in Indië te bestry. Die noodsaaklikheid van mediese toerusting in die oorvol…

Sandstorm saai verwoesting in Sjina

Weerkundiges het gewaarsku dat mense van sekere dorpe in Sjina dit nie na buite moet waag  nie want die hewige sandstorm afkomstig uit die woestyngebied van die land is uiters…

Roemenië skop Russiese diplomate uit

Roemenië is die jongste land wat besluit het om Rusland se diplomate uit sy land te verjaag uit solidariteit met die Tsjeggiese Republiek wat ʼn dispuut met Moskou het.  Die…

EU dagvaar AstraZeneca oor aflewering

Die Europese Unie sê hy het ʼn regsgeding begin teen die entstof vervaardiger AstraZeneca wat nie gehou het by sy kontrak vir die lewering van koronavirus entstof nie. Die Sweed-Britse…

AstraZeneca word uitgevoer na noodgebiede

Sowat 10 miljoen dosisse koronavirus entstof kan in die komende weke deur Duitsland uitgevoer word, waarvan ʼn deel waarskynlik na Indië gestuur sal word weens die geweldige krisis wat die…

Total onttrek personeel uit Mosambiek

Die Franse Oliemaatskappy Total het baie van sy werkers onttrek by die $20 miljard gas aanleg in Mosambiek weens die terroriste aanvalle. Die reuse maatskappy het sy werksaamhede by die…

Sjina ontsteld oor Japan verslag

Die Minister van Buitelandse Sake in Sjina het gesê Beijing het ʼn beswaar ingedien by Japan oor die land se jaar einde diplomatieke verslag. Sjina reken die verslag is uiters…

Salaris oorlog word uitgebrei

Die vakbonde se stryd om die geveg te wen teen die regering gaan waarskynlik uitkring tot iets wat Suid-Afrika nie in hierdie swak ekonomiese toestand kan bekostig nie. Om die…

Regsgeleerdes se beweerde bodemlose put

Die Padongelukke Fonds sê dat een van die belangrikste redes vir die huidige finansiele krisis kan aan die voet van sekere regslui gelê word wat miljoene Rand “verdien” met die…

Lewensbrood

Exodus 21 29  Maar as die bees tevore al stoterig gewees het en sy baas gewaarsku was, maar dit nie opgepas het nie, en dit ‘n man of ‘n vrou…

Regering se nuwe energie plan

  Die ANC regering se Minister van Energie Sake, Gwede Mantashe, het ʼn nuwe benadering gepubliseer vir openbare kommentaar oor energie in ʼn poging om die land se energie krisis…

Uit my Kuierkombuis

Hierdie week se resep,  gaan dalk van u se gedagtes vêr laat teruggaan.  My Ouma aan vaderskant,  en my tannie,  het graag dié heerlike kolwyntjies gemaak.  Ons het dit Vlinder…

SA maak gereed vir stakings

Vakbonde het reeds begin om hulle lede in te lig dat hulle gereed moet maak om met grootskaalse stakings te begin oor loongeskille met die ANC regering. Die waarskuwende eerste…

Valke ondersoek miljarde se beweerde bedrog

Die Valke ondersoek die bewerings dat kwadriljoene Rand in Suid-Afrika gesteel is wat die hoofrede is waarom die land bankrot geraak het. Die Spesiale misdaad eenheid van die Valke volg…

Mars: Sommige mense gaan sterf

Sommige mense gaan sterf in die wedloop om op Mars te kom, sê die ruimtevaart tegnoloog, Elon Musk, maar sommige wetenskaplikes verskil daarmee. Musk het erken dat alles die “maanskyn…

Wêreld maak gereed vir oorlog

Die wêreld is blykbaar besig om gereed te maak vir oorlog as gekyk word na die gesondheid- en ekonomiese krisis, maar meer wapentuig word vervaardig en verkoop. Gedurende 2020 het…

Sanksies teen Russe help nie

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, het voorgestel dat nuwe sanksies teen Rusland nie sal help om Alexei Navalny te bevry uit die tronk nie. Minister Maas sê…

Covid: Duitsland behulpsaam in Indië

Die geweldige toename van infeksie gevalle in Indië het sodanig geword dat Duitsland besluit het om behulpsaam te wees om die land se enorme krisis te verlig. In die afgelope…

Chad weier onderhandeling met rebelle

Die regerende Juta in Chad het gesê geen onderhandelinge oor skietstilstand sal met die rebelle gevoer word soos wat hulle die owerheid versoek het nie. Die nuwe Juta onder leiding…

Belarus sê staatsgreep is afgeweer

Die regeringsmagte van Belarus en die Russiese regering beweer dat hulle daarin geslaag het om ʼn beplande staatsgreep te fnuik wat deur teen-regerings elemente beplan is. Bewerings is gemaak dat…

Vermiste duikboot het diep gesink

Die Indonesiese duikboot wat verlede week soek geraak het, is gevind, maar het so diep gesink dat geen lewende persoon gevind kon word nie. Die boot beskik oor die vermoë…

Vryheidsdag

Dit is wel so dat miljoene mense in Suid-Afrika nou voel dat hulle vry geword het, en dat dit heerlik is om op 27 April vanjaar, weer Vryheidsdag te kan…

Lewensbrood

Exodus 21 26  En as iemand sy slaaf of slavin op die oog slaan en hy dit beskadig, moet hy hom vry laat weggaan vir sy oog. 27  En as…

SA maatskappye moes losprys betaal

In ʼn afsonderlike en onafhanklike studie wat regoor die wêreld gedoen is oor die invloed van kuberkrakers op sakeondernemings, het Suid-Afrika ook nie lig daarvan afgekom in 20920 nie. Volgens…

Padongelukke fonds krepeer

Al is daar teenstrydige berigte oor die stand van die Suid-Afrikaanse Padongeluk Fonds, is dit tog duidelik dat alles nie so reg is as wat voorgehou word nie. Die berigte…

Regering wil nou N4 verbeter

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê die N4 Tolpad gaan met R1,5 miljard opgradeer word, maar dit sal oor ʼn tydperk van jare gedoen word. Die N4 Tolpad is…

Derde pandemie in Meimaand

Met die geringe styging in nuwe koronavirus infeksies die afgelope week, is die voorspelling gemaak dat die begin van die derde pandemie is wat in Mei verwag word. Die wintermaande…

Lewensmiddele word duurder

Ekonome waarsku dat die prys van algemene lewensmiddele in die komende maande gaan styg, en alhoewel die Rand redelik sterk vertoon, is daar verskeie faktore wat stygings teweegbring. Heel bo…

Navalny: Stop hongerstaking, sê dokters

Indien Alexei Navalny sou voortgaan met sy hongerstaking, sal hy nie meer veel langer leef nie, en kan hy enige oomblik ernstige breinskade opdoen. Dit is die mening van Russiese…