VSA: Skieter vervolg vir agt moorde

ʼn Jong man van 21 jaar wat losgebars het op onskuldige mense met sy ongelisensieerde vuurwapen, het minstens agt mense gedood.

Die skietery by ʼn openbare swemplek in Atlanta blyk ʼn rassistiese motief te dra aangesien die man agt Asiatiese mense gedood het.

Hy het egter ontken dat hy rassisties is en gesê die aanval is gemik op die seks gebeure van vroeër. Ses van die vermoorde slagoffers was van Indiese afkoms en sewe van die slagoffers was vroue.

Die VSA is een van die Westerse lande met die meeste aanvalle van hierdie aard, en word selfs onder skoliere ondervind wat hulle skuldig maak aan ʼn blindelingse skietery om onskuldiges mense te dood.