SA virus status

Die totale aantal mense wat ingeent is soos op 1 Maart was 73,047 wat aansienlik stadiger is as wat nodig is om die 40 miljoen mense te immuniseer teen einde Desember vanjaar.

Die totale aantal mense wat die afgelope jaar infeksie opgedoen het van die koronavirus, staan op net meer as 1,5 miljoen, waarvan 566 nuwe gevalle die afgelope 24 uur aangemeld is.

In dieselfde tyd is 84 sterftes geregistreer, wat daarop dui dat die pandemie gister sy laagste syfers getoon het, maar dat die derde pandemie in die volgende maan verwag word, alhoewel dit heelwat minder ernstig sal wees indien die inwoners van Suid-Afrika steeds die belangrikste maatreëls toepas soos vereis word,

Net meer as 50,000 mense het in nSuid-Afrika beswyk weens die koronavirus infeksie.