Noord-Korea hervat missiel ontwikkeling

Suid-Korea het bevestig dat sy noordelike buurstaat  toetse uitvoer met kort afstand missiele, en dit is blykbaar toegerus met die moontlikheid om kern koppe te dra.

Kort nadat die Weste kennis geneem het van Noord-Korea se hervatting van sy projek, het hy die Europese nie veroordeel omdat sanksies teen hom ingestel is.

Met die afgelope week se missiel toetse wat uitgevoer is, word gesien as Noord-Korea se sukses met die ontwikkeling, want minstens twee kort afstand missiele is afgevuur en is die eerstes nadat Biden president van Amerika geword het.

Die VSA sê egter die missiele wat afgevuur is, was nie ballisties toegerus nie en wapen deskundiges reken dit is kruiser missiele wat afgevuur was met die jongste toetse.