Mianmar laat honderde uit tronke

Die onwettige militêre regering van Mianmar wat die staatsgreep uitgevoer het teen die wettige regering van die land, het glo meer as 600 pro-demokratiese ondersteuners uit die tronke vrygelaat.

Die regering van generaals het sedert 1 Februarie honderde ant-generale regering geluide gemaak deur deel te neem aan die protes optogte van derduisende mense.

Die vrygelate pro-demokrate het die tronk verlaat in talle busse en getuies sê die honderde mense wat in tronke aangehou is, is vry om weer met hulle werksaamhede te begin, en word deur politieke waarnemers bestempel as die eerste regverdige daad wat die militariste toegestaan het.

ʼn Regerings verteenwoordiger het later bevestig dat 628 mense vrygelaat is, en die grootste deel boonop studente is