Duitsland: Derde parlementslid bedank weens skandaal

Mark Hauptmann is die derde parlementariër onder die geledere van die Bondskanselier Angela Merkel se konserwatiewe lede wat nou moes bedank weens beweerde betrokkenheid by ʼn skandaal, maar die parlementslid ontken enige verbintenis.
Volgens beweerde beskuldigings, is Mark Hauptmann een van die parlementslede wat ook geld ontvang het uit ʼn reeks toerisme advertensies.
Slegs enkele dae tevore in twee sleutel verkiesings was daar ook ander parlementslede betrokke, wat uit vrye wil verkies het om te bedank as parlementslede.
Hauptmann het later gesê het verwerp alla aantygings wat in die media verskyn het wat hom verbind met die korrupsie, maar verkies om eerder te bedank, en het beklemtoon dat die betrokke advertensies waarna verwys word op geen manier enige invloed gehad op sy politieke oordeel nie.