Departement betaal vir Semenya hofsaak

Asof die person, Caster Semenya, wat as vrou deelneem in verskeie atletiek nommers op nasionale sowel as internasionale vlak, nou verdien om hofsake aan te gaan terwyl die Departement van Sport daarvoor betaal, wild it eerder lyk na ʼn nuwe vorm van korrupsie.

Dit is die mening van ʼn bekende sportman wat self vir sy hofsake moes opdok, maar geen oomblik verwag het dat die Staat sy hofkoste moet dra nie.

Die hofsaak wat as appèlsaak op internasionale vlak gaan plaasvind handel oor die Internasionale Atletiek organisasie besluit het dat die persoon Caster nie mag deelneem indien sekere reëls nie nagekom word nie.

Die 30-jarige atleet in verbied om aan sekere atletiek nommers soos die 400 meter deel te neem behalwe as die testosteroon vlakke verminder word.

Semenya het reeds twee hooggeregshof sake verloor oor die aangeleentheid, en nou het die ANC regering die onbehoorlike toegelaat deur staats fondse beskikbaar te stel vir die volgende hofsaak.