Brandstof skok wag vir SA

Minister Mboweni se begrotingsrede het ondermeer verwys na die heffings wat aangepas word in brandstof, en die stygende olie prys daarby sal die Maart prysverhoging veel groter maak as wat bekostigbaar is.

Die verhoging in heffings is eers in April van krag, maar hierdie week word die nuwe pryse reeds van krag wat veroorsaak is deur die stygende olie prys.

BrandstofFebruarieMaart (skatting)
95 PetrolR15.67R16.33
93 PetrolR15.50R16.16
0.05% DieselR13.58R14.15
0.005% DieselR13.61R14.18