Daily Archives: March 30, 2021

Suid-Afrikaners aangeval in Mosambiek

Suid-Afrikaners is onder die 180 mense wat inderhaas uit die Maroela Hotel in die noorde van Mosambiek bevry is nadat die Islamitiese Staat terroriste ʼn aanval op hulle uitgevoer het….

Diewe stroop boere se oeste

Diewe kom snags in die boord waar rye en rye avokado bome staan, swaar gelaai aan vrugte wat eersdaags geoes gaan word, maar dan word bome verniel in die gulsige…

Suid-Afrika vaar swak met inentings

Suid-Afrika is een van die lande wat die swakste vaar met sy inenting veldtog, en staan byna heel onder op die lys van presteerders. Intussen het die regering gesien hoe…

Ramaphosa voor Zondo Kommissie

Na baie gissing oor die stand van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, of hy gaan verskyn voor die Zondo Kommissie, is daar nou meer duidelikheid. Die president sal in…

Stywe tyd vir Mantsha voor Zondo

Die Zondo Kommissie oor Staatskaping het glo ʼn paar netelige aspekte waarop die voormalige voorsitter van Denel, ene Daniel Mantsha, antwoorde moet verstrek. Die sogenaamde “gratis” vliegtuig ritte na die…

Korea missiel lansering word ondersoek

Terwyl die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad besin oor ʼn moontlike ondersoek na die onlangse lansering van ballistiese missiele deur Noord-Korea, het die land gesê die ontwikkeling van ballistiese missiele is…

Lewensbrood

Exodus 19 23  Toe het Moses die Here geantwoord: Die volk kan nie op die berg Sinai klim nie, want U het ons self gewaarsku en gesê: Baken die berg af en heilig…

Dag van bloed in Mianmar

Die veiligheidsmagte in Mianmar het Saterdag 113 mense koelbloedig doodgeskiet waarvan talle kinders is wat deelgeneem het aan die pro-demokrasie optog om die vrylating van die wettig verkose premier vrygelaat…

Treinbotsing in Egipte eis dosyne lewens

Twee passasierstreine het in ʼn botsing met mekaar sowat 36 mense se lewens geeis en ʼn onbekende aantal het ernstige beserings opgedoen. In ʼn eerste verklaring deur die Egiptiese Gesondheid…

Die e-bromponie toe nie gevaarlik

Alhoewel daar nog by sommige mense bedenkinge bestaan, het statistieke getoon dat die e-bromponie, (wat nie brom nie), minder gevaarlik is as wat verwag is. Die gegewens is vrygestel na…

Agt hommeltuie val olieraffinadery aan

ʼn Regeringswoordvoerder in Saoedi-Arabië het bevestig dat sy olie aanleg deur Houthi magte aangeval is met agt hommeltuie wat feitlik gelyktydig op die aanleg afgestorm het. Intussen het Houthi magte…

Frankryk blind vir volksmoord

ʼn Deskundige kommissie van ondersoek het bevind dat Frankryk deels verantwoordelik is vir die Rwanda volksmoord, en sê die Franse kon meer gedoen het om die moorde te stop in…

Reuse asteroïde nie meer gevaarlik

Wetenskaplikes by NASA het die wêreld bevolking gerusgestel dat die asteroïde wat aanvanklik gelyk het of dit op die aarde afstuur, nie meer ʼn gevaar vir aardbewoners is nie. Die…