Daily Archives: March 26, 2021

Ernstige kommer oor HIV en TB in SA

Belanghebbendes in die geneeskunde wat gemoeid is met die behandeling van HIV en TB pasiente, het hulle ernstige kommer uitgespreek oor die toedrag van sake weens die koronavirus pandemie. Volgens…

Wet en orde stort ineen

Dit is skokkend dat oproermakers ‘n stad en sy inwoners gyselaar kan hou, maar dit is wat gebeur  in die Kaap en Durban. Verkeer op die N2 snelweg en die…

Kaapstad: Die brekers maak amok

ʼn Voertuig staan in ligte laaie, buitebande brand met hoë vlamme, klip gooi breek vensters en beseer mense, alles op die derde dag van sogenaamde protes in verskeie gebiede van…

Pretoria munisipale werkers wil staak

Munisipale werkers van Pretoria het gedreig dat hulle ook soos so baie ander, die state sal in vaar om hulle misnoeë te wys met die salarisse wat aangepas moet word….

Lewensbrood

19  Toe die geluid van die basuin sterker en sterker word, het Moses gespreek, en God het hom telkens hardop geantwoord. 20  Terwyl die Here op die berg Sinai neerdaal, op die top…

Zuma se pad raak moeilik

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, behoort voor die hof gebring te word om gedwing te word om voor die Zondo Kommissie te getuig, maar tot hede het daar niks…

Limpopo man wen lotto

ʼn Man van Limpopo, en vader van drie kinders, het R43 miljoen ryker geword met sy R22 kaartjie. Hy beplan glo om sy drie kinders die beste moontlike geleerdheid te…

Slowakye se ministers bedank

Die Minister van Buitelandse Sake,  Ivan Korcok, is een van ses ministers wat hulle bedankings ingehandig het nadat die president, Zuzana Caputova, bevel het dat die Eerste Minister moet bedank….

Noord-Korea hervat missiel ontwikkeling

Suid-Korea het bevestig dat sy noordelike buurstaat  toetse uitvoer met kort afstand missiele, en dit is blykbaar toegerus met die moontlikheid om kern koppe te dra. Kort nadat die Weste…

Kongo president kry groot steun

Die Republiek van Kongo het in die pas afgelope verkiesing, weer gestem ten gunste van die huidige president, wat glo 88% van die stemme gekry het. Die grootste opposisieparty van…

Suez Kanaal kom tot stilstand

Die verkeer deur een van die wêreld se belangrikste kanale vir handelskeepvaart is die Suez Kanaal, en die belangrike deurgaan roete was geblokkeer wat menige ander skepe in ʼn wagtende…

Mianmar laat honderde uit tronke

Die onwettige militêre regering van Mianmar wat die staatsgreep uitgevoer het teen die wettige regering van die land, het glo meer as 600 pro-demokratiese ondersteuners uit die tronke vrygelaat. Die…

Kenia gee VN twee weke tyd

Die Minister van Binnelandse Sake in Kenia, het die Verenigde Nasies twee weke tyd gegee om 4 werkbare oplossing te bied vir die duisende vlugtelinge uit ander lande wat gehuisves…

Navalny verswak in Russiese strafkamp

Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny is etlike weke gelede uit die swakste tronk in Moskou, oorgeplaas na ʼn onleefbare strafkamp. Navalny het die vergiftiging om hom uit die weg te…