Daily Archives: March 25, 2021

Port Elisabeth – binne gevegte oor naam

Die Vriendelike Stad van weleer, het deesdae die eienskap dat die vriendelikheid onder ANC geledere vervang word met aggressie en frustrasie. Aanvanklik is aangekondig dat die Baai se naam verander…

Geleidelike styging in virus infeksies

Onafhanklike navorsers het bevind dat daar ʼn geleidelike styging in nuwe infeksies ondervind word in Suid-Afrika. Die bevinding is gebaseer op ʼn week-tot-week grondslag, wat n gemiddelde van 2% styging…

Eskom keuse: Satan of duiwel

Korrupsie, wanbestuur, onbekwaamheid, baantjies vir boeties, en veel meer benamings kan gebruik word om die R464 miljard as rede vir die skuldlas van Eskom aan te voer nie. Maar wat…

SA inenting bekommer sakelui

Die uiters patetiese pas waarteen inenting in Suid-Afrika plaasvind, het sakelui, nyweraars en mynhuise erg bekommerd aangesien dit die moontlikheid van ʼn derde koronavirus pandemie veel gevaarliker maak. Aanvanklik het…

Skerp kritiek teen Ace se styl

Uit ANC geledere kom skerp kritiek oor die wyse waarop die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, sekere aspekte bestuur. Joel Netshitenzhe van die ANC sê die optrede van die ANC…

Lewensbrood

17  Daarop het Moses die volk uit die laer gelei om God te ontmoet, en hulle het gaan staan by die voet van die berg. 18  En die hele berg Sinai…

Vreemde bedmaats

Dit is kommerwekkend dat ons mense so naïef kan wees.  Naïef om met mense om te gaan wat uitgesproke vyande van die Boere Afrikaner was EN nog steeds is.  Daar…

Mianmar gesondheid werkers ook in protes

Die Mianmar gesondheidsdienste se werkers, wat dokters, aptekers, verpleeg personeel en ander insluit, het nou ook hulle steun gegee aan die eise om vrylating van die Eerste Minister te steun…

Sjina en Rusland bevestig vennootskap

Om hulle vennootskap te herbevestig en hulle eenheid te vertoon, het die Minister van Buitelandse Sake van Rusland, met sy eweknie vergader en het die Westerse lande se sanksies teen…

Australiese ooskus kry 1,100 mm reën

Gietende reën in die Australiese gebied van New South Wales, het tot 1,100 mm  in twee dae gekry, en daarmee die deelstaat in ʼn watermassa verander. Dit is die ergste…

NASA stuur mini helikopter na Mars

As die beroemde Wright Broers se eerste vlug geskiedenis gemaak het en die voorloper was vir vandag se massiewe passasiersvliegtuie, dan sal Nasa se helikopter op Mars byna ewe geskiedkundig…

Navo waarsku oor opkomende Sjinese mag

Jens Stoltenberg, die hoof van die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo), het Sjina beskryf as ʼn opkomende mag wat “nie die waardes van Westerse lande deel nie”. Die opkoms van…

Noorweë stop verkoop van Rolls-Royce aamdrywing motore

Die regering van Noorweë het verhinder dat Bergen Engines, wat  motors vir skepe vervaardig, verkope aan Rusland beklink. Bergen Engines, ʼn filiaal van die bekende motor fabrikant, Rolls-Royce, is deur…

Niger grens verander in bloedbad

Gewapende terroriste wat gekoppel word aan die berugte Islamitiese militante het op die grens tussen Niger en Mali toegeslaan op burgerlikes en doodgeskiet dit wat beweeg het. Die owerheid van…