Daily Archives: March 24, 2021

Is dit SA se grootste rykdom?

Tot vandag is Suid-Afrika ʼn invoerder van energie soos olie en gas, maar die situasie kan moontlik verander, sê ʼn deskundige op die gebied van energie ontwikkeling. James Formby sê…

Die posbekleërs sonder wilskrag

ʼn Onafhanklike arbeidskonsultant sê die afgelope 25 jaar se ervaring van duisende posbekleërs sonder ervaring en voldoende kwalifikasies beskik ook nie oor die wilskrag om Suid-Afrika te besuur tot voorspoed…

SAL redding span eersdaags klaar

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het nog geen aanduiding van wanneer hulle weer die lugruim kan deurklief nie, maar die sake reddings praktisyns se tyd van beheer word einde Maart beëindig. Volgens…

Uit my Kuierkombuis

‘n Sjokoladekoek is altyd ‘n wenner by ‘n teetafel of ‘n teetuin wanneer dit by eetgoed kom!  Kyk jy tydskrifte deur,  is daar altyd iewers ‘n verwysing na ‘n heerlike…

Lewensbrood

14  Toe het Moses van die berg af na die volk gegaan en die volk geheilig, en hulle het hul klere gewas. 15  En hy het aan die volk gesê: Hou…

Hierdie kusdorpie moet stad word

Die Departement van Samewerkende Regering se direkteur-generaal, Avril Williamson, het glo te kenne gegee dat lang vooruit beplanning gestel is dat die ontwikkeling van die kusdorpie port St Johns tot…

Zuma se woer-woer speletjie slaag

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se woer-woer speletjie duur reeds sowat 10 jaar en met sy huidige weiering om voor regter Raymond Zondo te verskyn, bevestig dat hy sukses…

Musk verwerp beskuldigings van spioenasie

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het bewerings verwerp dat sy Tesla vervaardigings aanleg in Sjina ook ʼn spioenasie afdeling het wat inligting bekom en aan die VSA…

Manila eis dat Sjinese bote padgee

Die owerheid in Manila het ernstig versoek dat die Sjinese hulle vloot van meer as 200 skepe in die Suid Sjinese See moet verwyder wat nie Sjinese gebied is nie…

Iran stel eise aan VSA voor onderhandelings begin

Iran Opperleier, Ayatollah Ali Khamenei, sê dat Tehran nie by sleutel dele van die 2015 kernwapen akkoord sal hou solank as wat die Trump-era se sanksies toegepas word nie. Hy…

Europeërs wantrou AstraZeneca entstof

In ʼn wye ondersoek en meningspeiling onder Europeërs is bevind dat die AstraZeneca entstof teen die koronavirus toenemend gewantrou word vir sy doeltreffendheid. Die opname is gemaak op ʼn tyd…

Filippynse weermag dood terroriste leier

Die Filippynse weermag het bekend gemaak dat hulle daarin kon slaag om talle Indonesiese gyselaars kon red en in die proses die terroriste leier gedood. Die terroris, ene Apo Mike,…

Franse kuswag red tientalle immigrante

Die Franse kuswag het vasgestel dat ʼn aantal klein bootjies met immigrante  in die moeilikheid beland het terwyl hulle onderweg na Brittanje was. Die bote was reeds ʼn ent weg…

Slowakye premier bereid om te bedank

Die Eerste Minister van Slowakye het aangekondig dat hy bereid is om onder sekere voorwaardes te bedank as premier ten einde die ernstige krisis met die koalisie regering te beëindig….