Daily Archives: March 23, 2021

Die euwel van die sosiale netwerk

Die Vryburger se redaksie het kennis geneem van die media berigte waarin die wonder wêreld van die sosiale netwerk opgetower word terwyl die gif verbloem word. Die magtige media het…

Nuwe besending J&J entstof afgelewer

Soos wat dit by die staat se entiteite gaan, en soos wat dit by die verskillende staatsdepartemente gaan, so gaan dit ook met die inentings veldtog van koronavirus immunisering. Die…

Instagram word as veilig gepropageer

Die sosiale media Instagram is die afgelope paar dae in die media voorgehou as ʼn wonderlike medium vir kinders, selfs diegene onder die ouderdom van 13 jaar. Opvoedkundiges het egter…

President vra samewerking in heropbou

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in ʼn onderhoud gepraat oor die heropbou van die Suid-Afrikaanse ekonomie, en gesê dit moet met almal se samewerking gedoen word. Hy sê…

Al meer verhuis na Kanada

Die onlangse publikasie met inligting oor immigrasie van die Kanadese Statistiekdiens toon die toename in immigrante uit Suid-Afrika. Nicholas Avramis, immigrasie konsultant van Beaver Immigration Consulting, in Johannesburg, het gegewens…

Beurtkrag laat sakelui slim reageer

Die afgelope weke se beurtkrag het tientalle sakemanne en sakevroue laat besef dat hulle genoeg verliese gehad het met die pandemie se grendel tydperk, en het nou nuwe planne beraam….

Europa hervat inenting met AstraZeneca

 Die stof het gaan lê oor die doeltreffendheid van die Oxford AstraZeneca entstof wat deur enkele lande beskou is as ʼn entstof wat bloedklonte kan veroorsaak, Die entstof is nou…

Dit was ʼn winskopie duisend

ʼn Outydse bak waaraan geen waarde geheg is nie, is deur iemand gekoop tydens ʼn opelug veiling in die VSA vir sowat $35 gekoop en van die omstanders het net…

Vulkaan: Ysland staak alle lugreise

Die dreigende vulkaan in die suidwestelike deel van Ysland het soveel rrok en as die lug ingejaag, dat alle lugvaart reise opgeskort moes word. Die vulkaan veroorsaak ook duisende klein…

Hongarye breek weg van EU party

Die regerende nasionalistiese Fidesz Party van Hongarye het sy bande verbreek met die Europese Unie se gematigde party. Die optrede van Hongarye volg nadat die gematigde meerderheidsparty van die Europese…

Turkse polisie arresteer opposisie lede

Die polisie van Turkye het nie net lede van die tweede grootste opposisieparty in die land nie, maar ook ʼn prominente menseregte aktivis gearresteer. Die aanslag teen die Volks-Demokratiese Party…

Belarus regering en opposisie onderhandel

Die spanning tussen die diktator president van Belarus en die protesterende opposisieparty kan moontlik verminder met die toetrede van die Verenigde Nasies wat poog om die twee kampe te oorreed…

Spanje toets vierdag werkweek

Spanje het die week sy toets begin met ʼn vier-dag werkweek, en as dit slaag sal hy een van die eerste lande wees wat so ʼn stelsel ontwikkel. Die toetslopie…