Daily Archives: March 22, 2021

Mabuza moet verskoning vra

Die ANC is huigelaars wat hulle op die grondwet beroep soos wat dit hulle agenda pas, maar andersins amptelike aankondigings maak soos wat hulle lus het, ongeag die grondwetlikheid daarvan….

Ramaphosa se nuwe stede

Gedurende president Ramaphosa se staatsrede van Februarie vanjaar, het hy gewag gemaak van die na-apartheid stede wat in Suid-Afrika opgerig gaan word. Hy het gesê verskeie nuwe stede gaan gebou…

Motor rubriek – BMW X5 M50i xDrive Steptronic

Die M50i en die Competion se bakwerke stem baie ooreen met mekaar maar wanneer die twee se werkverrigting vergelyk word, is daar ‘n groot verskil. Hierdie is ‘n sportnuts voertuig…

FW met kanker gediagnoseer

Die voormalige politieke leier, FW de Klerk, is met kanker gediagnoseer en alhoewel dit etlike maande gelede bepaal is, word die inligting nou eers vrygestel. De Klerk het verlede week…

Eskom is seker skatryk

Eskom is klaarblyklik nie bankrot soos wat algemeen aanvaar word nie, want sy “diens lewering” tydens die huldeblyk van die Zoeloe koning, spreek van ʼn entiteit wat somme skatryk is….

Eskom gebruik skepe vir bykomende krag

ʼn Maatskappy uit Turkye is nou ingesluit in die “voorkeurlys” om v ir Suid-Afrika bykomende elektrisiteit beskikbaar te stel wat glo drie skepe se bystand beteken. Die maatskappy, Karpowership, wat…

Lewensbrood

9  En die Here het met Moses gespreek: Kyk, Ek sal in ‘n dik wolk na jou toe kom, dat die volk kan hoor as Ek met jou spreek, en hulle ook vir…

Lewensbrood

12  Ook moet jy vir die volk ‘n grens rondom aanwys en sê: Pas op dat julle nie op die berg klim of sy voet aanraak nie. Elkeen wat die berg…

VSA en Sjina skuur skouers in onderhandelings

In die eerste poging van onderhandeling tussen die diplomate van die Amerikaanse regering en die van Sjina, het die spanning en wrewel uitgeslaan toe Sina gesê het die VSA was…

Noord-Korea breek bande met Maleisië

Die media in Noord-Korea sê een van die land se burgers is deur die Maleisiese regering aan die VSA oorhandig om vervolg te word weens geldwassery. Pyongyang sê die hof…

Eise dat Skotse leier moet bedank

Skotland se Eerste Dame, Nicola Sturgeon, staar eise in die gesig om te bedank omdat sy na bewering die Skotse parlement mislei het. Die beweerde misleiding handel in sake ʼn…

Duitsland kritiseer Britse kernwapen plan

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake sê die Verenigde Koninkryk se besluit om sy kernwapen voorraad te verhoog is regstreeks teen die pogings om die wapens in die wêreld te…

Biden suksesvol met inenting veldtog

Die Joe Biden regering behaal sukses met die onderneming wat aan kiesers gegee is om alles moontlik te doen ten einde die pandemie van Covid-19 te bestry. President Joe Biden…

Duitsland: Vierde parlementslid bedank

Nog een van Bondskanselier Angela Merkel se parlementslede en lid van haar vennoot in die gematigde CSU party het aangekondig dat hy bedank het. Tobias Zech van Bavaria het aan…

Dwelm sindikaat skiet talle Meksiko polisie

ʼn Konvooi van polisielede wat patrolliediens gedoen het in ʼn gebied waar sindikate bedrywig is met dwelmhandel, is deur onbekende mans aangeval en doodgeskiet. Die nuwe gebeure plaas die president…