Daily Archives: March 19, 2021

WGO: AstraZeneca is klein risiko

Die Wêreld Gesondheid Organisasie sê in ʼn verklaring die voordele vir die gebruik van die Oxford AstraZeneca entstof is veel meer as die geringe risiko wat moontlik bestaan. Die WGO…

Frankryk sal besoek wie hy wil

Uit die Franse hoofstad Parys word berig dat die Franse skerp gereageer het op die Sjinese ambassadeur se negatiewe opmerkings nadat Frankryk diplomatieke deskundiges na Taiwan gestuur het. Die Franse…

Biden:  Poetin is ʼn moordenaar

Die nuwe president van Amerika, Joe Biden, het skerp uitspraak gelewer teen die president van Rusland, Vladimir Poetin, en daarmee weer die vertroebelde verhouding verder gevoer. Sy uitspraak dat die…

Kernwapen: Britse aankondiging ontstel Rusland

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se aankondiging dat Brittanje su kernwapen arsenaal gaan verhoog, het ontsteltenis by die Russe gewek. Die Kremlin sê in reaksie op die aankondiging die…

Nigeriese grens word bloedbad

ʼn Groep mense was onderweg na hulle woonplekke na ʼn besoek aan die mark in die nabyheid van die grens met Malie toe ʼn aanval uitgevoer is en minstens 58…

EU kry Entstof Paspoort gereed

Die Europese Unie se hoof, Ursula von der Leven, het aangekondig dat die “entstof paspoort” se beskikbaarheid vertraag is weens die stadige beskikbaarheid van entstof, maar word eersdaags vrygestel om…

Die nasie herdenk “mag-is-reg”

21 Maart is voor die deur.  Die eerste van die ANC-herdenkingsdae, waarvan tragies baie mense nie meer die ware oorsprong ken nie. (een van die mees betreurenswaardige nalatenskappe van die…

So het Covid verandering gebring

Voor die koms van die gevreesde koronavirus was Suid-Afrikaners so gewoond daaraan om nie juis kontant te gebruik vir aankope nie want die kaart betalings was veel makliker. Mense het…

Al weer nuwe nommerplate

Zurika Louw het namens die SA Nommerplate Agentskap ʼn voorlegging in die parlement gemaak om die regering te oorreed om ʼn “nasionale nommerplaat” stelsel te begin. Louw sê die huidige…

Wes-Kaap kry nie entstof

Die Wes-Kaapse regering kry nie entstof wat hy self wil aankoop nie aangesien die twee vervaardigers wat genader is, geweier het om te voorsien. Die vervaardiger Johnson & Johnson sowel…

Sjina wil miljoene dosisse lewer

Die Sjinese regering het aangedui dat hy Suid-Afrika kan voorsien met 5 miljoen dosisse van sy Sinovac Biotech entstof vir gebruik teen die koronavirus. Die plaaslike reguleerder van entstof het…

Grensdraad word nie weer herstel

Die Minister van Openbare Werke, Patricia de Lille het parlementslede ingelig dat die grensdraad wat met miljoene Rand opgerig is by Beitbrug, nie weer herstel sal word nie aangesien dit…

Alles word duurder

Die neiging wat tans waargeneem word, is uiters kommerwekkend, en finansiële deskundiges sê daar is iewers ʼn slang in die gras wat betref die stygende pryse van noodsaaklike lewensmiddele. Die…

Lewensbrood

7  En Moses het gekom en die oudstes van die volk laat roep en hulle al hierdie woorde voorgehou wat die Here hom beveel het. 8  Toe antwoord die hele volk eenparig en…

Paraguay president oorleef wantroue mosie

President Mario Abdo van Paraguay het die mosie van wantroue oorleef wat deur die opposisieparty ingestel is oor die hantering van die koronavirus pandemie in die Suid-Amerikaanse staat. Die president…