Daily Archives: March 18, 2021

Nuusflitse

Wes-Kaap Die Departement van Onderwys kon nog steeds nie hulle belofte nakom nie, want sowat 6,000 leerders is nog altyd in die duister oor wanneer hulle in skole opgeneem gaan…

Derde pandemie kan begin

Duisende mense wou die ter aarde bestelling van die Zoeloe koning bywoon, en daarvan sou die grootste aantal geen inperkings maatreëls gehoorsaam nie. Die massa byeenkoms van mense wat eer…

Lewensbrood

5  As julle dan nou terdeë na my stem luister en my verbond hou, sal julle my eiendom uit al die volke wees, want die hele aarde is myne. 6  En…

VSA: Skieter vervolg vir agt moorde

ʼn Jong man van 21 jaar wat losgebars het op onskuldige mense met sy ongelisensieerde vuurwapen, het minstens agt mense gedood. Die skietery by ʼn openbare swemplek in Atlanta blyk…

Nederlandse premier wen verkiesing

Met nog ʼn aansienlike deel van die stemme wat getel moet word, het dit reeds duidelik geword dat die Nederlandse premier die verkiesing met ʼn vergrote meerderheid gaan wen. Die…

VSA: Man naby vise-president gearresteer

Die polisie van Washington in die VSA het wenke ontvang oor ʼn man wat moontlik met die dra van ʼn swaar wapen en baie ammunisie besig is met ʼn onwettige…

Mees luukse kompleks byna voltooi

Die nuwe Waterval Stad wat opgerig word, nader glo voltooiing en word beskou as die mees luukse van sy soort in die land. Verkope van die Elipse Waterval ontwikkeling in…

Armlastige SA wil parlement skuif

Die Gesamentlike Staande Komitee van die Finansiële Bestuur het sy steun verleen aan die hernude poging van die ANC regering om die parlement te verskuif na Pretoria. Die mede-voorsitter van…

Regering se lening stelsel misluk

Die ANC se Lening Skema wat deur hulle president, Cyril Ramaphosa, aangekondig is met die aankoms van die pandemie, is gestig met die doel om sakelui wat swaar verliese gely…

Lang pad van ekonomiese herstel

Daar lê ʼn baie lang pad, met vele steiltes, vir SA en wag om op ekonomiese gebied te herstel, selfs om net te bereik wat voor die koms van die…

Slegte nuus vir OB Busisiwe Mkhwebane

Die Nasionale Vergadering het met ʼn meerderheid van 275 stemme teen 40 goedgekeur dat ondersoek gedoen word na die OB of sy wel bekwaam is om in die amp aan…

VSA en Japan kan Sjina laat kreun

Senior diplomate van die VSA het met hul eweknie in Japan gesamentlik besluit in Tokyo dat die staatsgreep in Mianmar en die kernwapen ontwikkeling in Noord-Korea sowel as die Sjinese…

VN: Staak moorde teen protesteerders

Die Verenigde Nasies (VN) se Kommissie vir Menseregte het  gerapporteer dat die jongste syfers toon dat minstens 149 mense reeds gedood is deur die veiligheidsmagte van Mianmar sedert die protes…