Daily Archives: March 17, 2021

SA Virus status

Die nuwe infeksies het in die afgelope 24 uur tydperk met 933 toegeneem, tot en met 16 Maart vanjaar. Byna 9,5 miljoen mense is getoets vir infeksie, en 1,53 miljoen…

Lewensbrood

3  Maar Moses het opgeklim na God toe, en die Here het hom van die berg af toegeroep en gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders…

“Ongelykheid” in onderrig word aan die groot klok gehang

In ʼn kwalik bedekte ras-agenda, probeer die hoofstroom SA media nog steeds om die mislukking van openbare onderwys te ettikiteer as “ongelykheid”. Insiggewend begin die liberale pers wegbeweeg van die…

Britte wil sy kernwapen arsenaal verhoog

Ie Verenigde Koninkryk het besluit om sy kernwapen voorraad te verhoog en werk ten nouste saam met sy Asiatiese alliansie vennote nadat ʼn hersien buitelandse beleid geformuleer is om in…

Ysland vrees moontlike vulkaan uitbarsting

Die inwoners van Ysland is bekommerd oor die hernude tekens wat ʼn dormante vulkaan begin toon, en duisende baie klein aardbewings is die afgelope weke waargeneem. Die nuwe tendens het…

Mars se waterbronne nie verlore

Aanvanklik het wetenskaplikes geoordeel dat die meeste van die Rooi Planeet se water voorraad in die ruimte verlore geraak het, wat nou blyk, ʼn verkeerde aanname was. ʼn Nuwe studie…

New Delhi mees besoedelde stad

New Delhi is bestempel as die wêreld se mees besoedelde hoofstad vir die derde agtereenvolgende jaar, en weens die swaar lugbesoedeling ʼn minder aangename plek om te woon en te…

Vremde immigrante oorspoel VSA

Sedert die beleid van Donald Trump oor die instroming van vreemdelinge in die VSA laat vaar is deur die Joe Biden regering, het duisende immigrante deur die grens gebars en…

Voorspel tot groter onderdrukking

Die eensydige taalstryd wat tans in die Stellenbosch Universiteit en sy kampus gevoer word om Afrikaans finaal te verban, is slegs die voorspel tot uiteindelike onderdrukking van die Afrikaanse taal…

Eskom, hoe lank nog?

Die derderangse onderhoud wat die afgelope twee dekades gedoen is op toerusting by die Eskom kragsentrales is een van die redes waarom die entiteit onsuksesvol is met dienslewering en Suid-Afrika…

Brandstof prys styg skerp

Vuisvoos motoriste moet hul gereed maak vir ‘n skerp styging in die brandstof prys in April 2021.  Voorspellings is dat petrol met R 1.17 gaan styg terwyl Diesel met met…

Lewensbrood

1  IN die derde maand ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die woestyn Sinai gekom — 2  hulle het van Ráfidim af…

Wat is die prys van korrupsie?

Die politieke agenda wat tans uitspeel rondom die Zondo kommissie dreig om die aandag af te lei van die VYF-VOUDIGE finansiële verlies van korrupte regering. Daar is natuurlik die verliese…

Uit my Kuierkombuis

Persoonlik is ek versigtig vir geregte wat brand.  Sekere handelsmerke se soetrissiesous is dus heel aanvaarbaar,  en ander s’n brand jou mond sodat dit die gereg amper onsmaaklik maak.    Wanneer…

Nuusflitse

Korea Die suster van die leier, Kim Jong Un van Noord-Korea, het hewige kritiek uitgespreek teen die VSA en Suid-Korea wat weer met gesamentlike militere oefeninge begin nadat die twee…

Iran sal Franse toeriste toesluit

Benjamin Briere het sy voertuig vanaf Frankryk tot in Iran bestuur, maar nou lyk dit of hy een van die ongelukkigste mense uit Frankryk is wat vir baie jare opgesluit…

Argentinië in opstand teen president

In Argentinië het ʼn massa ontevrede kiesers regoor die land in opstand gekom oor die linkse president, Alberto Fernandez, se hantering van verskeie sake wat die inwoners direk raak. Die…

Merkel kry pak in verkiesing

Bondskanselier Angela Merkel se Christen Demokrate Unie het aansienlike veld verloor in twee van die land se belangrikste deelstate, en die tellings wys dat selfs die Groen party groot steun…

Lande kanselleer AstraZeneca bestsellings

Talle Europese lande het hulle bestellings van die AstraZeneca entstof teen die koronavirus gekanselleer nadat gerugte rondgegaan het dat daar bedenkinge is oor die doeltreffendheid van die middel. Die jongste…

Saoedi Arabië koop nog miljarde se wapentuig

Meer as 37% van alle wapentuig wat wêreldwyd verkoop is gedurende die afgelope 5 jaar, is verskaf deur die Verenigde State van Amerika. Sowat die helfte van die VSA se…

Sand en stofstorm tref Beijing

Honderde vliegtuig vlugte is gekanselleer nadat ʼn geweldige dik en wind gedrewe sandstorm met geweldig baie stof in ʼn erge storm die Sjinese hoofstad Beijing getref het. Die dik stofstorm…