Daily Archives: March 16, 2021

Die verkwisting

Terwyl Suid-Afrika se sakelui, landbouers, nyweraars en mynhuise alle moontlik doen om weer ʼn ekonomiese bestel te vestig wat naastenby gelyk is aan wat dit was voor die pandemie die…

Ontvanger gebruik tegnologie in nuwe stelsel

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan glo binnekort so effektief wees met sy stelsel dat dit nie meer lonend sal wees vir diegene wat belasting wil ontduik met vals inligting nie. Dit…

Eskom se beurtkrag wek groot kommer

Die afgelope week se beurtkrag wat sedert verlede Woensdag tot Sondag voortgeduur het, het die land se wankelende ekonomie nog meer laat wankel. Die nasionale kragvoorsiener sê drie kragsentrales het…

Al meer mense verhuis na Wes-Kaap

Alhoewel dit niks nuut is dat mense geneig is om na aftrede terug te keer na waar hulle oorspronklik vandaan kom nie, is daar nou ʼn nuwe neiging wat ondervind…

Lewensbrood

25   Moses het bekwame manne uit die hele Israel gekies en hulle as hoofde oor die volk aangestel — owerstes oor duisend, owerstes oor honderd, owerstes oor vyftig en owerstes…

Die Zuma-Ramaphosa eindspel kom in fokus

Die Ramaphosa-presidentskap was destyds geloof as SA se tweede rennaissance. Hy is beskou is die spreekwoordelike terugkeer na die “waardes en ideale van Nelson Mandela”. Die ontplooiende drama rondom die…

Is hier korrupsie by ministers?

ʼn Hele aantal ministers en voormalige ministers van die ANC kabinet het gesamentlik miljoene Rand aan rente inkomste ontvang van woonhuise wat deur die belastingbetalers gesubsidieer is, het ʼn Engelstalige…

Sri Lanka verban Moslem gesig maskers

Sri Lanka het besluit dat die Moslem gesigmasker (burga) verban word in die land en sluit meer as een duisend Islamitiese skole. Die regering van Sri Lanka en sy Minister…

Navalny is uit tronk verwyder

Alexei Navalny, die leiersfiguur van die Russiese opposisieparty, is stilweg uit die tronk in Moskou verwyder, maar dit is onbekend waarheen hy verskuif is. Navalny se regsverteenwoordigers reken hy is…

VSA teiken Sjinese vervaardigers

Die VSA het minstens vyf Sjinese tegniese maatskappye in die vervaardigingsbedryf geïdentifiseer, en die omstrede Huawei is een daarvan, om as hoë risiko instansies geëtiketteer te word weens die vermoede…

E-motors: Miljoene nuwe werksgeleenthede

Europese vervaardigers wil miljoene nuwe werksgeleenthede skep wanneer fabrieke hulle instel vir die produksie van litium-ioon batterye wat gebruik word in die nuwe generasie elektries aangedrewe voertuie. Die opspraakwekkende inligting…

G7 bekommerd oor Hong Kong

Die G7 vergadering het sy kommer uitgespreek oor die optrede van Sjina in die politieke arena van Hong Kong wat nou ook ʼn verandering in die kiesstelsel gaan ondervind. Die…

New York Goewerneur ontken skuld

“Ek sal nie bedank as goewerneur nie. Ek het nie gedoen waarvoor ek beskuldig word nie”. Dit is die standpunt van die Demokratiese Party se goewerneur van New York wat…

Biden deel miljarde dollar uit

Nadat die Huis van Verteenwoordigers die Amerikaanse president, Joe Biden, se aanbeveling finaal goedgekeur het, is bekend gemaak hoeveel geld elke deelstaat sal ontvang uit die totale bedrag van die…