Daily Archives: March 15, 2021

Dr. Ferdi Hartzenberg oorlede

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) betuig sy opregte meegevoel met die  famile en vriende van dr. Ferdi Hartzenberg, in lewe die laaste leier van die Konserwatiewe Party van Suid-Afrika, met…

ASP betuig meegevoel met Zoeloes

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) betuig sy opregte meegevoel met die koninklike familie van die Zoeloevolk en met die Zoeloevolk oor die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini vanoggend…

Gevaar in nuwe Alkohol vrye bestuur wet

Deskundiges in die Suid-Afrikaanse  Automobile Association (AA) het hewige beswaar aangeteken teen die beoogde nuwe regulasie wat sal bepaal dat ʼn 0% alkohol inhoud vereis word vir mense wat motor…

E-tol kan afgeskaf word

 Gauteng se gesaghebbende, Jacob Mamabolo, het in ʼn verklaring gesê sy departement beskik oor die antwoord om die e-tol stelsel te vervang met ʼn nuwe skema. Tydens ʼn onderhoud met…

Zoeloe koning Zelinthini oorlede

Die Zoeloe koning, Goodwill Zwelithini, is Vrydag in die vroeë oggend ure in die ouderdom van 73 jaar oorlede na hy opgeneem is in die hospitaal vir behandeling van diabete….

Werkloosheidsfonds sonder geld?

Die Suid-Afrikaanse Werkloosheid Versekeringsfonds het verlede week bekend gemaak dat die berigte nie waar is dat die Fonds sonder geld is nie. Die verklaring lui dat die berigte wat versprei…

Departement betaal vir Semenya hofsaak

Asof die person, Caster Semenya, wat as vrou deelneem in verskeie atletiek nommers op nasionale sowel as internasionale vlak, nou verdien om hofsake aan te gaan terwyl die Departement van…

Lewensbrood

23  As jy dit doen en God dit jou beveel, kan jy dit uithou en sal ook al hierdie mense tevrede na hulle woonplek gaan. 24  Moses het toe geluister na…

Motor rubriek – Toyota Fortuner 2,8 GD-6 4×4 VX AT

Die Toyota Fortuner is sekerlik een van die bekendste voertuie op ons land se paaie. Die sukses daaraan kan toegeskryf word aan die feit dat dit ‘n voertuig is wat…

Sjina verander verkiesings in Hong Kong

Die kommunistiese Parlement in Sjina het ʼn wetsontwerp goedgekeur om die verkiesings stelsel in Hong Kong te verander en dit te skoei op die lees van Beijing. Die stelsel word…

Pole en Hongarye le klag teen EU

Die besluit van Pole en Hongarye om die Europese Unie in die hof te beveg oor die beoogde begroting, is ʼn aanduiding van hernuwe wrewel teen die EU oor sy…

Prins William ontken rassisme

Die koninklikes is “beslis nie ʼn rassistiese familie nie”,  het die Britse Prins William gesê na aanleiding van sy broer, Harry se bewering dat rassisme in die familie hom en…

Duitsland: Derde parlementslid bedank weens skandaal

Mark Hauptmann is die derde parlementariër onder die geledere van die Bondskanselier Angela Merkel se konserwatiewe lede wat nou moes bedank weens beweerde betrokkenheid by ʼn skandaal, maar die parlementslid…

Duitse polisie nou ontslae van regses

In Duitsland was miljoene mense begaan oor die betrokkenheid van sogenaamde ver-regses wat in die polisiemag is. Die teenwoordigheid van die nasionalisties gesinde mense as polisie beamptes, is deur die…

Eurovision weier deelname van Belarus

\“Eurovision” die wêreldbekende sang kompetisie platvorm van Europa se organiseerders het in sy mees onlangse deelname van honderde kunstenaars, die deelname van ʼn sanggroep uit Belarus geweier. Die optrede van…

Ecuador vulkaan raak gevaarlik

Die lugruim in die omgewing van die Chimboraz provinsiale se hoofstad Riobamba is bedek met rook en as wat die sigbaarheid verdonker tot sterk skemer. Die stad is minder as…