Daily Archives: March 12, 2021

Nissan herroep verskeie modelle

Die motor vervaardiger Nissan SA het ‘n oproep gedoen tot voertuig eienaars om seker te maak dat hul voertuie nie foutiewe lugsakke het nie.  ‘n Klomp ouer Nissan modelle wat…

Een-Oog euwel

Dit is verbasend hoe televisie vervaardigers kort na die VSA verkiesing hul reekse “aangepas” het.  Skielik het  BLM onder ‘n bedekte vaandel ingesluip. “Onderdrukking” en “brutaliteit” teenoor die Afro-Amerikaners vorm…

Graderings agente waarsku SA

Die graderings agentskap Standard & Poor het die Suid-Afrikaanse regering gewaarsku dat die 2021 begroting nie fokus op ekonomiese hervorming nie, en dit kan noodlottige gevolge teweegbring. Die gebrek in…

Energie krisis kan opgelos word

In ʼn onlangse verslag oor die toekomstige optrede wat Suid-Afrika behoort te volg, word aangetoon dat die krisis om elektrisiteit op te wek, aansienlik beter is as wat die huidige…

Minister sal nie bedank

Ondersoek word gedoen na bewerings wat die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize dadelik laat reageer het, en hy dit onomwonde gestel het dat hy nie uit sy pos sal bedank…

Virus: Die pandemie kan verander

Die wêreldwye pandemie van die koronavirus het reeds die 119 miljoen bevestigde gevalle van infeksie bereik, en meer as 2,6 miljoen mense het gesterf daarvan. Suid-Afrika het die vorige 24…

Lewensbrood

21  Maar kies jy uit die hele volk bekwame manne wat God vrees, betroubare manne wat onregverdige wins haat. En stel dié aan oor hulle: owerstes oor duisend, owerstes oor honderd, owerstes…

Vaaldam inhoud nou meer as 100%

Met die goeie reëns wat die afgelope maande in die grootste deel van die somerreënval gebied uitgesak het, is dit verblydend dat damme oor die algemeen veel meer water gekry…

Menige poskantore sluit weens bankrotskap

Tientalle poskantore het die afgelope paar dae hulle deure gesluit weens finansiële redes, en die uitbetaling van pensioene en ander gelde, word hierdeur geraak. Baie poskantoor werkers het opgedaag vir…

Duitsland: Regse AFD besoek Rusland

ʼn Afvaardiging van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) het besoek gebring aan Moskou waar ʼn ontmoeting met senior politici van die Kremlin plaasgevind het. In ʼn media verklaring sê…

Sjina: Olimpiese Winterspele gaan voort

Die Olimpiese Paramediese Komitee in Amerika sê dat vorige boikotte teen die Spele was nie doeltreffend nie, maar doen ʼn beroep op Sjina om menseregte toe te pas op die…

Covid infeksies slaan Frankryk

Te midde van die Franse regering se pogings om die infeksie van koronavirus te beperk, het die land nou rekord getalle binne 24 uur bygekry. Vir ʼn eerste keer sedert…

Spanje nader vervroegde verkiesing

Uit die Spaanse hoofstad Madrid word verneem dat die moontlikheid van ʼn vervroegde algemene verkiesing moontlik is nadat die gematigdes en die regse politici in hul koalisie regering gebots het….

Polisie slaan toe op Mianmar stakers

Veiligheidsmagte in Mianmar het hulle visier nou op die spooweg werkers gerig wat besig is met ʼn volskaalse staking as eis dat die pro-demokrate se wettig verkose premier vrygelaat word….

Spanning verhoog tussen EU en Britte

Die spanning is aan die toeneem tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie weens die verskil in benadering oor die koronavirus entstof. Brittanje word daarvan beskuldig dat hy “nasionalisties”…

Russe plaas beletsels op Twitter

Die sosiale media reus Twitter is in Rusland daarvan beskuldig dat hy nie gevaarlike inhoud verwyder het van sy platvorm nie, te midde van duisende klagtes wat ingestroom het. Die…