Daily Archives: March 11, 2021

Beurtkrag is terug

Met Suid-Afrika se ekonomiese toestand wat die onbenydenswaardige titel gekry het van rommelstatus, help Eskom die land nog verder die afgrond in. Vanaf vandag tot minstens Vrydag is beurtkrag weer…

Die Prins se Vreemde Gedrag

Die hertog van Sussex en sy vrou, die hertogin, het ekele dae tevore ʼn opspraakwekkende onderhou gehad met die Amerikaanse vrou, Oprah Winfiey. Die besondere uitsprake wat Hertog Harry gemaak…

Skoliere nog steeds in duister

Die Wes-Kaapse Departement Onderwys sê nog meer as sesduisend leerders is steeds sonder ʼn heenkome by skole te midde van twee nuwe skole wat opgerig is. Die Nasionale Departement van…

Varkgriep tref die Wes-Kaap

Die Departement van Landbou en die Wes-Kaapse Landbou departement het albei bevestig dat daar ‘n uitbraak van Varkgriep (AfricanSwineFever) in die Wes-Kaap is. Dit is die eerste keer dat die…

Boomplantdag by Volkseie museum

Tydens ‘n boomplantdag op 24 Oktober 2020 by die Volkseie museum in Kleinfontein, het die plaaslike tak van die Calvinistiese Alliansie ‘n Witstinkhout boom daar geplant. Agt lede van die…

SA nog op “verbode” vliegtuig roete

Dit is nie net die Verenigde Arabiese Emirate wat sy vlugte van en na Suid-Afrika op die ys gesit het nie, alles weens die vrees vir die variant van die…

Lewensbrood

18  Jy sal heeltemal uitgeput raak, jy sowel as hierdie volk wat by jou is. Want die saak is te swaar vir jou; jy kan dit nie alleen doen nie. 19 …

Zuma manewales raak ingewikkeld

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het tot hede die tronkdeure bly ontsnap, en sommige meningsvormers reken hy kan dalk glad nie agter tralies beland nie. In die afgelope paar…

Suiker: Inkomste en werk verskaffer

Gedurende die afgelope maande het die suiker industrie miljoene Rand ingepomp in swart kleinboere wat bereid is om te begin met suikerriet aanplantings en om daarvan ʼn bedryf te maak…

Armeense regering keer staatsgreep

Die Eerste Minister van Armenië het die hoof van die land se weermag afgedank nadat gerugte ontvang is van ʼn beplande staatsgreep deur lede van die weermag. Eerste Minister Nikol…

President word beskuldig van dwelms

Die president van Honduras, Juan Orlando Hernandez, word daarvan beskuldig dat hy betrokke is by ʼn massiewe omkoop skandaal waarby miljoene dollar se dwelmmiddels betrokke is. Dit is blykbaar ook…

Sjina en Russe span saam in ruimtevaart

Rusland en Sjina het ʼn opspraakwekkende ooreenkoms aangegaan om navorsing oor die maan te begin, met planne om ʼn “komplekse navorsing fasiliteit” daar te vestig om hulle teenwoordigheid in die…

Franse wil satelliete beskerm

Die Franse se militêre afdeling vir ruimte beskerming is besig om oefeninge te doen met die doel om sy satelliete in die ruimte te beskerm teen vyandelike magte. Die doel…

Entstof: Russe eis verskoning van EU

Die Russiese entstofvervaardiger wat die Spoednik V koronavirus entstof vervaardig, het ʼn beroep gedoen op die Europese Unie se regul;eerders om verskoning an te bied namens die instansies wat die…

Russe fokus op Duitsland met fop-nuus

Die gesaghebbende EUvs Disinfo se gesofistikeerde databasis dui glo aan hoe Rusland gebruikmaak van “dubbelpratery” om die verspreiding van onsekerhede in Duitsland te bevorder. Die metode van optrede bied ook…

Kataloniër kry teenstand in Europese Parlement

Die leier van die separatiste in Katalonië het onverwagse teenkanting gekry uit die Europese Parlement waarvan hy ʼn sittende lid is. Carles Puigdemont het op die voorpunt in Katalonië gestaan…