Daily Archives: March 10, 2021

Eskom ondersoek rassisme

Die staatsentiteit wat beskou word as ʼn bankrot krag voorsiener, se Hoof Uitvoerende beampte, Andre de Ruyter, is glo die skyf  weens rassisme in die onderneming. Die Raad van Direkteure…

Koop Suid-Afrikaans vra president

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het weer ʼn beroep gedoen op inwoners van die land om eerder Suid-Afrikaans vervaardigde goede, sowel as ander produkte, te koop en nie voorkeur…

Uit my Kuierkombuis

Sondagaande bak  ek gewoonlik skons of vetkoek wanneer die kinders oorkom.  Vir ‘n verandering het ek die volgende kaasbroodjie gebak wat die volgende dag nog geuriger was …… en makliker…

Lewensbrood

15  En Moses antwoord sy skoonvader: Omdat die volk na my kom om God te raadpleeg. 16  As hulle Ex. 24:14; Deut. 17:8; I Kor. 6:1’n saak het, kom hulle na my;…

Britte wil SA so help

Die Britse Hoë Kommissie het aangekondig dat die Britte meer as R64 miljoen sal allokeer na Suid-Afrika ter ondersteuning van 10 aspekte wat met klimaat verandering verband hou. Die bydrae…

Molefe sê Thuli het hom verraai

Die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is deur Brian Molefe daarvan beskuldig dat sy hom verraai het in haar tyd as OB van Suid-Afrika. Die bewering het Molefe die week…

Ekwatoriaal Guinee geskud in ontploffings

Die grootste stad Bata, in Ekwatoriaal Guinee, is gister in ontploffings geskud wat inwoners met paniek gevul het en die strate in moes vlug uit vrees vir wat gebeur. Die…

Rassisme in die koninklike paleis

In die eksklusiewe onderhoud met die Amerikaanse persoonlikheid, Oprah Winfrey, het Harry en Meghan beweer dat rassisme ʼn rol gespeel het in hulle verhouding met die koningin van Brittanje. Harry…

Sjina waarsku VSA oor Taiwan betrokkenheid

Sjina het die Amerikaanse regering van Joe Biden gewaarsku om nie die “rooi lyn” na Taiwan oor te steek nie, se die Sjinese Minister van Buitelandse Sake. Die top diplomaat,…

Switserland: Moslem gesig bedekking verban

Die Switserse demokratiese bestel het oor die jare ʼn vaste patroon gekry wat politici in die regeringstoele heel gou ʼn referendum hou oor sake om die volkswil te bepaal. In…

Franse premier sterf in ongeluk

Die Franse Eerste Minister, Olivier Dassault, het omgekom in ʼn helikopter ongeluk, en die 69-jarige was die seun van die wêreldberoemde industrialis, Serge Dassault van Frankryk, wat die grootste verdedigings…

Jemen immigrante se kamp in vlamme

Mense wat probeer het om iewers ʼn werk te kry in die olie-ryke Jemen, is gedood in tydens ʼn massiewe brand in die immigrante sentrum. Die geweldige brand in die…

EU verwag miljoene dosisse entstof

Die Europese Unie verwag ʼn massiewe invloei van koronavirus entstof vanaf Aprilmaand, en die verwagting is dat 100 miljoen dosisse per maand gelewer sal word. Die 27 lidlande van die…