Daily Archives: March 9, 2021

Nuusflitse

Virus in SA Die jongste gegewens toon dat 638 nuwe infeksie gevalle van die koronavirus aangeteken is in die afgelope 24 uur, met 125 sterftes in dieselfde tyd. Dit bring…

Bangpraat storie

Hoog op die lys van debatte is weereens die eentonige onderwerp oor e-tol, en die betaling daarvan, of die weiering om te betaal met die moontlikheid dat hernuwing van bestuurslisensies…

E-tol wanbetalers kan lisensie verloor

Die owerheid gaan voort met die funksionering van die e-tol stelsel, ongeag die feit dat meer as 80% van die snelweg gebruikers nie hulle e-tol rekenings betaal nie. Sanral het…

Die OB kry meer steun

Dit is nie net Ace Magashule wat sy invloed gebruik het om meer steun te werf vir die Openbare Beskermer, Busissiwe Mkhwebane, nie, want die Rooi brigade is ook met…

Die “gyselaar” was ʼn hertog

Die hertog en hertogin van Sussex, prins Harry en sy nieblanke eggenoot, is fyn dopgehou deur die koninklike huis se personeel, en die hertog het uiteindelik die vreemde bynaam gekry….

Lewensbrood

13  En die volgende dag het Moses gesit om reg te spreek vir die volk; en die volk het voor Moses gestaan van die môre tot die aand toe. 14 …

Algehele boikot van Coca Cola bepleit

Dit het onlangs aan die lig gekom dat ʼn video-opname op sosiale media sirkuleer waarvolgens Coca Cola werknemers van die maatskappy tydens ʼn opleiding-seminaar versoek het om te probeer om…

Ontevredenheid oor Minister Didiza nalatigheid

TLU SA is teleurgesteld en hoogs ontevrede dat die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, me. Thoko Didiza nie optree teen die ooglopende korrupsie in haar departement nie.TLU SA…

Paraguay kabinet moet bedank

Die President van Paraguay het weens die geweldige druk van protesterende kiesers, die Eerste Minister versoek dat die kabinet moet bedank. Die massa protes weens die tekort aan koronavirus entstof…

VSA: Senaat ten gunste van Biden Noodhulp

Die Amerikaanse senaat het met ʼn meerderheid van een stem (50 teen49) die voorstel van Joe Biden goedgekeur om $1.9 duisend miljard te bewillig vir noodhulp aan Amerikaners weens die…

Indië se boere steeds in verset

Die landbouers van Indië is steeds in verset teen die regering se hervormings planne vir die bedryf, en het die afgelope naweek die snelweg na die hoofstad New Delhi met…

Denemarke weer op die voorpunt

Die Deense bevolking het weereens die voorbeeld aan die hele wêreld gestel deur bekend te maak dat alle inwoners van die land teen 17 Julie geïmmuniseer sal wees, en dit…

Venezuela: Grootste banknote ter wêreld

Die olieryke Venezuela is egter so bankrot weens die diktator se wanbestuur, dat hy nou die wêreld se grootste banknoot uitgee, maar waarvan die waarde weens inflasie, slegs 52 sent…

Iran het spioenasie selle in VSA

Uit Washington word berig dat Iran beweer hy beskik regoor die VSA spioenasie selle wat operasioneel is in die groot stede van Amerika. Kawtheryoon Electronic Team, is blykbaar ʼn “Telegram…

VSA: Nog twee gewilde Republikeine as kandidate

Die 2024 presidentsverkiesing is nog vêr, maar dit is duidelik dat die Republikeine in Amerika vasbeslote is om weer die bewind oor te neem met die volgende presidentsverkiesing. Twee persone…