Daily Archives: March 8, 2021

SA Virus Status

Sowat 9,3 miljoen mense is reeds in Suid-Afrika getoets vir moontlike infeksie waarvan 1,52 miljoen positief getoets het en 1,44 miljoen het reeds herstel van infeksie. Die 50,678 sterftes wat…

Een jaar van virus pandemie

Die Suid-Afrikaners het die eerste jaar sedert die eerste geval van koronavirus op 5 Maart 2020 oorleef, maar nie sonder pyn, hartseer en baie sterftes nie. Meer as 50,000 mense…

ANC sê naamsveranderings verbeter diens

Die ANC wil sy ideologie van naamsverandering van strate, dorpe, stede en gebiede regverdig met die gedagte dat dit dienslewering sal verbeter. Die drogredenasie kom na vore nadat hewige kritiek…

Geld wat stom is, en rond daarby

Die regering is besig, vir jare al, om eenvoudig geld te spandeer asof dit die weduwee se kruik is wat nooit sal opdroog nie. Covid-19 het behoorlik die hekke oopgemaak….

Lewensbrood

11  Nou weet ek dat die Here groter is as al die gode, naamlik in die saak waarin hulle vermetel was teen hulle. 12  Daarop het Jetro, Moses se skoonvader, ‘n brandoffer en slagoffers…

In antwoord op Begroting 2021 – openbare diens, effektief en bekostigbaar

Die teleurstellend-rassistiese begroting ten spyt, moet ons soek na redelike oplossings. HOE BALANSEER ONS noodsaaklike openbare dienste, REGVERDIGE befondsing daarvan en bekamping van korrupsie. Feite is:             Sekere dienste moet…

Motor rubriek – Hyundai Grand i10 1,2 Fluid

Die Hyundai Grand word in sy geheel in Indië gebou en dan ingevoer na SA. Die Koreaanse ingenieurs het hulle huiswerk deeglik gedoen en die eindproduk is ‘n goeie weergawe…

Frankryk: Sarkozi dalk nie tronk toe

Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozi, is op 1 Maart die eerste voormalige Franse president wat gevonnis word en tronkstraf opgelê is weens ʼn ernstige misdaad. Narkozi is drie jaar…

VSA plaas meer druk op Mianmar

Die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat hy nuwe maatreels instel om druk te plaas op die militêre Juta van Mianmar wat ʼn onwettige regering is na die staatsgreep…

Wetenskaplikes ontdek “Super-Aarde”

Die “super-aarde, bekend as Gliese 486 b” is soortgelyk as die aarde waarop ons woon, maar dit is onwaarskynlik dat die planeet vir ons as aardbewoners ʼn nuwe tuiste kan…

Vier VSA Republikeine vir 2024?

Die Republikeine het waarskynlik reeds vier potensiële kandidate vir die presidentsverkiesing in 2024 wat sal poog om die wedloop te wen om uiteindelik teen Joe Biden te staan te kom….

Iran volg die pad van diplomasie

Die eerste geluide van Iran om dialoog te voer oor die uraan verrykings program wat tot hede geen positiewe klanke gemaak het nie, kan moontlik lei tot gesprekke. Die Verenigde…

Hong Kong kommunisme net soos Sjina

Nadat die Hong Kong regering ʼn omstrede en kontroversiële wet aanvaar het wat die polisie veel groter mag gee om op te tree teen die pro-demokrate, het die wêreldstad verander…

Brasilië: Virus sterftes skiet die hoogte in

Brasilië het vir die tweede dag agtereenvolgens rekord getalle aangekondig van pasiënte wat gesterf het weens koronavirus infeksie, en hospitale is oorlopens vol met nuwe pasiënte terwyl Hoësorg eenhede op…