Daily Archives: March 5, 2021

Duisende kinders nog nie geplaas in skole

Die Departement van Onderwys kon nog steeds nie daarin slaag om duisende leerders in skole te plaas te te midde van vroeëre beloftes dat alle leerders betyds geplaas sal word…

Cele weer in die spervuur

ʼn Persberig waarvan die opskrif lui, “Boere moenie kla as hulle seerkry nie” wat glo deur Minister Cele gesê is, maak weer opslae in die media, sowel as in die…

Vakbond eis hulp vir werkloses

 Die Vakbond Cosatu sê die land se R350 per maand vir werklose mense moet weer ingestel word tot aan die einde van die huidige jaar. Die vakbond sê ʼn permanente…

Fop-entstof in Germiston gevind

Ondersoekers het honderde dosisse fop-entstof vir Covid-19 koronavirus gevind in Germiston wat klaarblyklik die land ingesmokkel is. Die ontdekking volg kort nadat verskeie lande soortgelyke ontdekkings gemaak het wat ʼn…

Wat bepaal uitnemende onderrig?

Verskeie woordvoerders het hulle bes gedoen om die gebruiklik swak matriek uitslae met woorde wiggelary te probeer voorstel as ʼn prestasie; selfs as ʼn “oorwinning” oor buitengewone omstandighede. (met verwysing…

Lewensbrood

9  En Jetro het hom verheug oor al die goeie wat die Here aan Israel gedoen het, dat Hy hulle uit die hand van die Egiptenaars verlos het. 10  Daarop sê Jetro: Geseënd…

Zuma besoek die Zambiese koning

Ingeligte bronne het aan Die Vryburger rapporteer dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, besoek gebring het in Zambië, en die koningshuis is besoek. Die vreemde optrede volg nadat verskeie…

Gauteng nooddienste se verkwisting

Verlede jaar was daar nie minder as 165 gevalle van ongelukke wat plaasgevind het waarby die provinsie se ambulanse betrokke was. Die jaar tevore was daar 79 ongelukke waarby ambulanse…

Frankryk slaan toe op regse beweging

Die Franse Minister van Binnelandse Sake het in ʼn verklaring gesê die regse grop is gelykstaande aan ʼn “privaat militêre mag” en kan nie ongehinderd gelaat word nie. Die beweging,…

Mianmar generaals is wreedaards

“Die Generaals is wreedaards om toe te laat dat mense summier doodgeskiet word wat in verset is teen die staatsgreep”. Dit is die woorde van ʼn vrou wat aanskou het…

Brexit benadeel Duitse uitvoer handel

Statistieke wat in Duitsland vrygestel het toon dat die uitvoer van Duitsland se produkte na die Verenigde Koninkryk drasties gedaal het en bykans een derde in Januarie minder is as…

Rusland: Gorbachev vier 90ste verjaarsdag

Die Russiese leier wat self sy politieke loopbaan op die spel geplaas het om die Koue oorlog te beëindig, het hierdie week sy 90ste verjaarsdag herdenk. Mikhail Gorbachev het Dinsdag…

Sjinese kuberkrakers teiken VSA

Die tegnologiese reus Microsoft sê dat kuberkrakers probeer om met e-posse en inbrake op rekenaar sagteware, besig is om maatskappye en organisasies se rekenaars te betree. Die bewering is gemaak…

Biden se keuse – ʼn mislukking

Die eerste mislukking van president Joe Biden het hoof opskrifte in die koerante gehaal toe dit bekend geword het dat sy keuse wat genomineer is vir ʼn senior amp, toe…

Irak: Vuurpyle tref VSA basis

ʼn Aantal vuurpyle het die Ain al-Asad lugmag basis in Irak getref waar die VSA se basis geakkommodeer is, en wat vermoedelik deur ʼn terreur groep afgevuur is en deur…