Daily Archives: March 4, 2021

Die entstof regte bestaan nie

Daar bestaan geen wet, plaaslik of internasionaal, wat bepaal dat immunisering entstof slegs deur die owerheid van ʼn land gekoop en versprei mag word nie. Benewens die feit, is daar…

Sigaret oorlog nog nie verby

Die departement van Samewerkende Regering en die Tradisionele Sake se minister, Nkosazana Dlamini-Zuma, het reg tot appèl verkry in die Wes-Kaapse Hooggeregshof om weer te stry teen die beslissing oor…

Voertuig kapings nou krisis afmetings

Versekeringsmaatskappye en sekuriteit instansies is dit eens dat voeruig kapings aan die toeneem is nou na die president die grendel maatreëls verslap het en skurke meer vrylik mag beweeg. Die…

Uit my Kuierkombuis

Ek deel graag die volgende resep (met haar toestemming) van ‘n vriendin en bekende koskundige,  Karen Hart,  wat sy verlede week op haar facebook blad geplaas het.  Wat my oog…

Lewensbrood

8  Moses vertel toe aan sy skoonvader alles wat die Here aan Farao en aan die Egiptenaars, ter wille van Israel, gedoen het; al die moeilikheid wat hulle op die pad oorgekom…

E-Tol ontketen konflik in ANC

Die hardnekkige besluite van die ANC regering om nie die E-tol hekke af te skaf nie, het hernude verdeeldheid veroorsaak in die party. Die Gauteng regering het ʼn formele voorlegging…

Billike besteding na vryheid?

SA se openbare besteding het sedert 2010/11 bykans verdubbel, terwyl dienslewering en “transformasie” spreek van agteruitgang op haas elke terrein. Sekerlik die mees skandalige uitgawe is die die bykans 60%…

Indonesië: Vulkaan dreig tot uitbarsting

ʼn Aktiewe vulkaan in Indonesië ontwrig duisende mense terwyl groot massas vulkaan as tot 5 kilometer die lug ingeblaas word wat ʼn aanduiding is dat die vulkaan enige tyd tot…

Taiwan weier Kommunistiese bestel

Die grootste opposisiepartyin Taiwan het hom skerp uitgelaat teenoor Sjina, en daarmee bevestig dat die mense van sy land sterk gekant is teen die kommunistiese bestel. Die leier van die…

Sjina mik na 40% ingeënt in Julie

Sjina beoog om 40% van die land se bevolking ingeënt te kry teen die einde van Julie vanjaar, het een van die senior adviseurs in die Departement Gesondheid gesê. Die…

Oekraine ondersoek goud smokkelary

Ondersoek beamptes is besig met n grootskaalse soektog nadat hulle goud, miljoene sigarette, en ʼn groot klomp kontant in ʼn minibus gevind het. Die volgelaaide bussie was onderweg na Pole…

VN reddingspoging misluk

Die verenigde Nasies se poging om sowat R4 miljard aan donasies te kry vir die redding van minstens ses miljoen mense in die oorlog geteisterde Jemen, het klaaglik misluk. Van…

Politieke krisis in Armenië vererger

Nikol Pashinyan, die Eerste Minister van Armenië het die bevolking om verskoning gevra en gevra en ook gepleit om vergifnis terwyl die land in ʼn politieke krisis gedompel is. Die…

Honderde vroulike studente vrygelaat

Die owerheid van Nigerië het aangekondig dat 279 vroulike skoliere en studente beveilig is nadat hulle seur terreur groepe ontvoer was. Dit is die tweede keer vanjaar dat so ʼn…