Daily Archives: March 3, 2021

Inenting veldtog met slakkepas

As die owerheid ernstig is met die uitwissing van die koronavirus pandemie in hierdie land, dan sal hulle die huidige slakkepas met meer as 20 keer moet versnel. Tans is…

Minister geblameer vir werksverliese

TLU SA betreur die minister van arbeid en indiensneming, mnr. Thulas Nxesi se benadering en hantering van die geskil ten opsigte van die verhoogde minimum loon van 16,1% vir plaaswerkers….

Spesiaal: HOE LAAT OF HOE VROEG IS DIT

Dit blyk dat die blik op die toekoms vir baie van ons Boere-Afrikaners baie donker voorkom. Die vraag is, is dit werklik so of kyk ons nie moontlik die lig…

Lewensbrood

6  En hy het Moses laat weet: Ek, jou skoonvader Jetro, kom na jou met jou vrou en haar twee seuns saam met haar. 7  Daarop gaan Moses uit, sy…

OB wil parlement stop met hofaansoek

Die omstrede Openbare Beskermer van Suid-Afrika, Busisiwe Mkhwebane, het ʼn dringende aansoek in die Wes-Kaapse Hooggeregshof geliasseer waarin versoek word dat sy ʼn interdik bekom om die parlement te stop…

Die belastingbasis – is SA se belasting inherente rassisties?

Sekerlik die grootste fiskale onreg in SA is die kwynende belastingbasis – WAT WEENS POLITIEKE OORWEGINGS KUNSMATIG KLEIN GEHOU WORD. Tans betaal minder as 5 miljoen individue inkomstebelasting … SAID…

Voormalige president kry tronkstraf

Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, is in die Franse hof skuldig bevind omdat hy probeer het om ʼn senior pos in Monaco te bekom op ʼn onwettige wyse. Die…

Tegnologie teen voedsel vermorsing

Japanese maatskappye is met die ontwikkeling van hoë tegnologie om die jarelange stryd teen voedsel vermorsing te bekamp. Die maatskappye het dit ook ten doel om die koste van voedsel…

AstraZeneca entstof onder verdenking

Die AstraZeneca entstof is onder verdenking by menige in Duitsland, en die Duitse Minister wat handel oor entstof, sê die voorraad moet op ouer mense gebruik word, of dit gaan…

Nog beskuldigings en hofsake teen Mianmar premier

Die onwettige regering van generaals wat ʼn staatsgreep uitgevoer het in Mianmar, het nog twee klagtes en sake begin teen die Eerste Minister wat steeds in die tronk aangehou word….

Iran weier gesprek met VSA

Tehran het geweier om die VSA te ontmoet, en het selfs die moontlikheid van Europese lande se gesprek van die hand gewys, en daarmee die spanning tussen die lande verhoog….

Trump terug in 2024?

Die voormalige president van Amerika, Donald Trump, het sy miljoene ondersteuners verras met sy eerste openbare verskyning na sy nederlaag teen president Joe Biden aan die einde van verlede jaar….

Britte se inenting vorder goed

Die Britse Nasionale Gesondheidsdiens sal nou begin met die inenting van mense in die ouderdom bo 40 jaar aangesien die veldtog teen die koronavirus besig is om goeie resultate te…