Daily Archives: March 2, 2021

SA virus status

Die totale aantal mense wat ingeent is soos op 1 Maart was 73,047 wat aansienlik stadiger is as wat nodig is om die 40 miljoen mense te immuniseer teen einde…

Niks gaan verbeter

As Boere-Afrikaners gedink het die ANC regime gaan iets doen wat dit beter maak om in Suid-Afrika ʼn toekoms oop te kap terwyl die volk in slawerny verkeer, dan moet…

Nuwe planne is ou beloftes

Die aankondiging van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, dat “nuwe planne” besig is om aandag te kry word deur ekonome en deskundiges bestepel as ou beloftes wat nie realiseer…

Virus: Noodtoestand heers, vlak 1 van krag

Die noodtoestand bly van krag, wat dit vir die regering gerieflik maak, want dan maak hy reëls en regulasies soos dit hom pas en hoef nie parlementêre besluite daarvoor te…

Tegnologiese heropbou vir SAID se befondsing

Een van die praktiese aankondigings uit die begroting is befondsing vir die HER-opbou van die SAID se vermoëns, ten einde invordering van belasting te verbeter. Op die oog af blyk…

Lewensbrood

4  en die naam van die ander was Eliëser; want, het hy gesê, die God van my vader is my hulp en het my van Farao se swaard verlos.) 5  En Jetro,…

Mense wyk uit stede na dorpe

Die afgelope jaar het nie net ʼn nuwe leefstyl en benadering tot die werksplek gebring deur die koronavirus pandemie nie, maar het ook mense laat wegbeweeg van stedelike gebiede na…

Werkloosheid bevorder misdaad

Misdaad deskundiges het bewys dat werklose mense, wat weens omstandighede nie enige inkomste het nie, uiteindelik hulle wend tot onwettigheid op verskillende terreine van die samelewing. Die jongste aanduiding is…

Covid: VSA keur R1.9 triljoen noodhulp goed

Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het goedgekeur dat $1.9 triljoen bewillig word as Noodhulp Fonds vir die koronavirus pandemie se slagoffers. Die grootste gedeelte van die reuse bedrag sal beskikbaar…

VN soek miljarde dollar vir Jemen

Sowat 16 miljoen mense in Jemen het dringend hulp nodig, waarvan voedsel en medikasie die belangrikste lewensmiddele is wat die mense benodig om nie ʼn honger dood te sterf nie….

Saoedi verwerp VSA verslag oor Khashoggi moord

Die verslag van die Pentagon oor die moord op ʼn joernalis, wat ondermeer die blaam op die Kroonprins van Saoedi Arabië plaas, is deur die land verwerp. Volgens die Amerikaanse…

Iran veroordeel VSA aanval in Sirië

Die Islamitiese Republiek van Iran het Amerika beskuldig van onregmatige aanval wat as onregmatige aggressie beskou word. Die Iran regering het skerp gereageer nadat die VSA ʼn lugaanval uitgevoer het…

Massiewe Antarktika ysberg breek weg

ʼn Reuse ysberg, die grote van die stad Londen, het in Antarktika weggebreek, jare nadat die eerste krake gevind is deur wetenskaplikes. Die navorsing span is egter skepties oor die…

Irak: Polisie veroorsaak chaos by protes optog

Die protesteerders se optog van protes wat gemik is teen die regering van Irak het in ʼn bloedbad ontaard wat ook dood en verwonding van protesteerders veroorsaak het toe die…

Honderde ontsnap uit Haiti tronk

Die polisie van Haiti het die leier van die land se mees gevreesde bende rampokker doodgeskiet terwyl hy besig was om uit die tronk weg te breek. In die voorval…