Brandstof skok wag vir SA
Minister Mboweni se begrotingsrede het ondermeer verwys na die heffings wat aangepas word in brandstof, en die stygende olie prys daarby sal die Maart prysverhoging veel groter maak as wat…
Minister Mboweni se begrotingsrede het ondermeer verwys na die heffings wat aangepas word in brandstof, en die stygende olie prys daarby sal die Maart prysverhoging veel groter maak as wat…
Die Ramaphosa regering het verskeie nuwe wetgewing in die kabinet bespreek en goedgekeur wat uiteindelik op die wetboek sal verskyn. Benewens die miljarde Rand wat toegedeel word om die bankrot…
Forensiese ondersoeker se getuienis voor die Zondo Kommissie oor Staatskaping handel nou met die vraagstuk oor die vloei van fondse wat verband hou met al die onreëlmatighede in uitgereikte kontrakte…
Die algemene reaksie op die 2021 begrotingsrede fokus in besonder op die belasting aankondigings. Individue sal uiteraard verlig voel, gegewe die finansiële stand van die staatkas. Nogtans is die verligting…
1 TOE Jetro, die priester van Mídian, Moses se skoonvader, hoor alles wat God aan Moses en aan sy volk Israel gedoen het — dat die Here Israel uit Egipte uitgelei het — 2 …
Dit is skrikwekkend om die toestroming van plakkers waar te neem in die Kaap van Storms. Met ‘n besoek hierdie week aan dele van Kaapstad het ‘n mens verstom gestaan…
Die BMW X5 M is een van my persoonlike gunstelinge. Hierdie sportnuts voertuig met ‘n gewig van 2152 kg is van so aard, dat dit inderdaad ‘n besonderse voertuig is….
Enkele dae nadat die eerste suksesvolle mylpaal bereik i met die inenting veldtog in Amerika, het die president al begin feesvier oor die spoed waarmee gevorder word. Biden het die…
Die polisie en veiligheidsmagte van Mianmar het in die land se grootste stad, Yangon, toegeslaan op die pro-demokrate wat voor ʼn winkelsentrum betoog het. Meer as ʼn duisend protesteerders is…
ʼn Reuse grondverskuiwing sowat 200 km wes van Nanda Devi in Indië se tweede hoogste bergpiek het die lewe van minstens 200 mense geëis. Die verskuiwing het plaasgevind nadat swaar…
Die konserwatiewe premier van Duitsland, Georg Nüsslein, staar beskuldigings in die gesig dat hy betrokke is by €660,000 (byna R11 miljoen) transaksie van gesigsmaskers. Die Bundestag (Parlement) het met ʼn…
Kort nadat die president van Venezuela beveel het dat die Europese Unie se ambassadeur 72 uur tyd gegun word om die land te verlaat, het die EU ook opgetree teen…
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het beveel dat ʼn lugaanval uitgevoer word op ʼn groep militante naby die grens tussen Irak en Sirië. Dit volg nadat ʼn vuurpyl aanval op…
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het gesprek gevoer met die koning van Saoedi-Arabië, maar niks word vermeld van die VSA se sensitiewe verslag oor die moord op die joernalis, Jamal…
Nuutste kommentaar