Monthly Archives: March 2021

Lewensbrood

Exodus 20 1   TOE het God al hierdie woorde gespreek en gesê: 2   Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. 3   Jy mag…

Die Krisis

Suid-Afrika beweeg al nader aan een van die land se grootste krisisse wat katastrofiese gevolge kan inhou vir almal in die land, en in besonder ook vir die Boere-Afrikaners wat…

ANC in verdeeldheid oor Ace

Die besprekingsdokument van die ANC wat handel oor die toekoms van die Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, asook ander lede wat kriminele vervolging in die gesig staar, het die verdeeldheid in die…

WONING BEVEILIGING

INLEIDING: Die beveiliging van ‘n mens se woning is afhanklik van ‘n mens se paraatheid vlak. Dit is egter belangrik dat daar basiese veiligheidsmiddel lê in plek moet wees. Veiligheidsmiddel…

Tersiêre chaos duur voort

Die 2021 akademiese jaar het na die grendel sluiting weereens begin soos wat dit die afgelope jare geskied het.  Stakings en brandstigting het by ten minste 21 universiteite oor die…

Terrorisme eersdaags in SA

Die gebeure in die buurstaat Mosambiek waar Suid-Afrikaners moes vlug vir hulle lewens en een met sy lewe betaal het toe die Islamitiese Staat terroriste ʼn aanval uitgevoer het op…

Uit my Kuierkombuis

My Oupa aan moederskant het een keer ‘n jaar in die Kaap gaan kuier by familie en dan vir die Transvaal familie ‘n paar kissies appels uit die Langkloof met…

Covid entstof navorsing se positiewe kant

Wetenskaplikes en navorsers beweer dat die ontwikkeling van ʼn entstof teen die Covid-19 koronavirus, het positiewe gevolge vir die navorsing om ʼn entstof te ontwikkel teen HIV virus wat Vigs…

Sjina wil Afrika inpalm

Oral in Afrika state is Sjinese teenwoordigheid waarneembaar. Dit is kommerwekkend, maar in geen Afrika staat is Sjinese teenwoordigheid meer sigbaar, en meer opvallend, as in Zambië nie. Gedurende 2020…

Meksiko sterftes veel hoër as statistiek

Die sterftes aan koronavirus infeksie in Meksiko is veel meer as wat aanvanklik in die land se statistieke opgegee is, en het met 60% gestyg toe die korrekte syfers verwerk…

Duitse spaargeld styg met miljarde euro

Die bedrag wat in privaat rekenings gehou word, het in Duitsland vermeerder met €182 miljard in die afgelope jaar, sê die Duitse Bundesbank . Deskundiges sê die opgelope besparings in…

Suezkanaal drama kos miljarde

Die Suezkanaal is die afgelope week voorblad nuus, en die aanvanklike bewering dat die sterk wind die reuse vragskip, Ever Given, dwars laat draai het, blyk nie die ware prent…

Biden regering veroorsaak skokkende tonele

Senatore van die Amerikaanse Republikeine het skokkende tonele vrygestel gedurende die afgelope naweek oor wat besig is om te gebeur op die grens met Meksiko waar honderde onwettige immigrante die…

Franse dokters waarsku – hospitale oorlopens vol

Dokters in Parys het ernstig gewaarsku dat die Franse hoofstad se hospitale besig is om oorvol te raak en daar is geen aanduiding dat die nuwe infeksies aan die afneem…

Suid-Afrikaners aangeval in Mosambiek

Suid-Afrikaners is onder die 180 mense wat inderhaas uit die Maroela Hotel in die noorde van Mosambiek bevry is nadat die Islamitiese Staat terroriste ʼn aanval op hulle uitgevoer het….

Diewe stroop boere se oeste

Diewe kom snags in die boord waar rye en rye avokado bome staan, swaar gelaai aan vrugte wat eersdaags geoes gaan word, maar dan word bome verniel in die gulsige…

Suid-Afrika vaar swak met inentings

Suid-Afrika is een van die lande wat die swakste vaar met sy inenting veldtog, en staan byna heel onder op die lys van presteerders. Intussen het die regering gesien hoe…

Ramaphosa voor Zondo Kommissie

Na baie gissing oor die stand van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, of hy gaan verskyn voor die Zondo Kommissie, is daar nou meer duidelikheid. Die president sal in…

Stywe tyd vir Mantsha voor Zondo

Die Zondo Kommissie oor Staatskaping het glo ʼn paar netelige aspekte waarop die voormalige voorsitter van Denel, ene Daniel Mantsha, antwoorde moet verstrek. Die sogenaamde “gratis” vliegtuig ritte na die…

Korea missiel lansering word ondersoek

Terwyl die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad besin oor ʼn moontlike ondersoek na die onlangse lansering van ballistiese missiele deur Noord-Korea, het die land gesê die ontwikkeling van ballistiese missiele is…

Lewensbrood

Exodus 19 23  Toe het Moses die Here geantwoord: Die volk kan nie op die berg Sinai klim nie, want U het ons self gewaarsku en gesê: Baken die berg af en heilig…

Dag van bloed in Mianmar

Die veiligheidsmagte in Mianmar het Saterdag 113 mense koelbloedig doodgeskiet waarvan talle kinders is wat deelgeneem het aan die pro-demokrasie optog om die vrylating van die wettig verkose premier vrygelaat…

Treinbotsing in Egipte eis dosyne lewens

Twee passasierstreine het in ʼn botsing met mekaar sowat 36 mense se lewens geeis en ʼn onbekende aantal het ernstige beserings opgedoen. In ʼn eerste verklaring deur die Egiptiese Gesondheid…

Die e-bromponie toe nie gevaarlik

Alhoewel daar nog by sommige mense bedenkinge bestaan, het statistieke getoon dat die e-bromponie, (wat nie brom nie), minder gevaarlik is as wat verwag is. Die gegewens is vrygestel na…

Agt hommeltuie val olieraffinadery aan

ʼn Regeringswoordvoerder in Saoedi-Arabië het bevestig dat sy olie aanleg deur Houthi magte aangeval is met agt hommeltuie wat feitlik gelyktydig op die aanleg afgestorm het. Intussen het Houthi magte…

Frankryk blind vir volksmoord

ʼn Deskundige kommissie van ondersoek het bevind dat Frankryk deels verantwoordelik is vir die Rwanda volksmoord, en sê die Franse kon meer gedoen het om die moorde te stop in…

Reuse asteroïde nie meer gevaarlik

Wetenskaplikes by NASA het die wêreld bevolking gerusgestel dat die asteroïde wat aanvanklik gelyk het of dit op die aarde afstuur, nie meer ʼn gevaar vir aardbewoners is nie. Die…

Tabak nog steeds by Zondo

Die Zondo Kommissie oor Staatskaping het weer nuwe getuienis aangehoor wat skokkend is oor die beweerde korrupsie waarby die SA Inkomstediens betrek word. Johann Van Loggerenberg, die voormalige werknemer van…

Kaapstad vra meer weeksdae begrafnisse

Die owerheid van Kaapstad het ʼn ernstige beroep gedoen op begrafnis ondernemers om te poog dat meer begrafnisse op weeksdae gehou word. Die stad vra ook dat krematoriums nie in…

Lewensbrood

21  En die Here het vir Moses gesê: Klim af, waarsku die volk, dat hulle nie na die Here toe deurbreek om te sien en baie van hulle dan val nie. 22  En ook die…

Motor Rubriek – Volkswagen Amarok 3,0 V6 TDI 4Motion

Sou iemand 20 jaar gelede vir my gesê het dat daar ‘n diesel aangedrewe bakkie gaan wees wat van 0 tot 100km/u in 7,94 sekondes gaan versnel, sou ek gewonder…

Traagheid verdien dringende ondersoek

Vervolging word nodig oor die traagheid of onwilligheid van die ANC regering wat nie die ophoping van sake oor grondhervorming by die Departement van Landbou, grondhervorming en ontwikkeling. Bewerings kom…

Regering moet eerlik wees oor armoede

TLU SA het ʼn voorlegging aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur gelewer as deel van die openbare deelname proses rakende die Onteieningswet.Die komitee het tussen 10 Desember…

Vryburg boer kry vee terug

Lourens de Jager van die Vryburg distrik het met kommer vasgestel van die groot klomp vee wat op sy plaas gesteel is, maar kon later ʼn dankbare sug van verligting…

Navalny toestand stabiel, sê Rusland

Kort nadat die media wêreldwyd rapporteur het dat die gesondheid van Alexei Navalny agteruitgaan, het Rusland sy verklaring uitgereik en gesê Navalny se toestand is stabiel. Die verklaring van die…

Besonderse skildery behaal rekord prys

ʼn Besonderse skildery, wat vir jare buite die oë van die wêreld was, het die hoogste prys behaal op ʼn veiling waar 33 kunswerke opgeveil is. Die Vincent Van Gogh…

VSA vra aksie teen Sjina

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het die VSA vennote opgeroep om aksie te neem teen die aggressie van Sjina. Blinken het die VSA se lojaliteit teenoor vennote…

Belarus polisie arresteer dosyne protesteerders

Dosyne pro-demokratiese protesteerders is deur die polisie van Belarus gearresteer kort nadat hulle geeis het dat die president, Alexander Lukashenko, moet bedank. Die protesteerder het op ʼn amptelike vakansiedag in…

Vrou uit Noord-Korea maak geskiedenis

Sestien jaar nadat sy vir dood agter gelaat is buite ʼn arbeiders kamp in Noord-Korea het Jihyun Park die koerante se voorblad in Brittanje gehaal. Park kon daarin slaag om…

Noord-Korea bevestig toets van ballistiese missiel

Die Verenigde Nasies (VN) se verbod op toets van ballistiese missiele in die Oos-Asiese Noord-Korea het geen uitwerking op die kommunistiese skiereiland nie. Die leier van die land, Kim Jong…

Griekeland vier eeue lange onafhanklikheid

Die Griekse hoofstad Athene was die hoof sentrum met die feestelike herdenking van 200 jaar se soewereine onafhanklikheid. Griekeland het ʼn lang stryd gevoer voor onafhanklikheid verkry is weg van…

Ernstige kommer oor HIV en TB in SA

Belanghebbendes in die geneeskunde wat gemoeid is met die behandeling van HIV en TB pasiente, het hulle ernstige kommer uitgespreek oor die toedrag van sake weens die koronavirus pandemie. Volgens…

Wet en orde stort ineen

Dit is skokkend dat oproermakers ‘n stad en sy inwoners gyselaar kan hou, maar dit is wat gebeur  in die Kaap en Durban. Verkeer op die N2 snelweg en die…

Kaapstad: Die brekers maak amok

ʼn Voertuig staan in ligte laaie, buitebande brand met hoë vlamme, klip gooi breek vensters en beseer mense, alles op die derde dag van sogenaamde protes in verskeie gebiede van…

Pretoria munisipale werkers wil staak

Munisipale werkers van Pretoria het gedreig dat hulle ook soos so baie ander, die state sal in vaar om hulle misnoeë te wys met die salarisse wat aangepas moet word….

Lewensbrood

19  Toe die geluid van die basuin sterker en sterker word, het Moses gespreek, en God het hom telkens hardop geantwoord. 20  Terwyl die Here op die berg Sinai neerdaal, op die top…

Zuma se pad raak moeilik

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, behoort voor die hof gebring te word om gedwing te word om voor die Zondo Kommissie te getuig, maar tot hede het daar niks…

Limpopo man wen lotto

ʼn Man van Limpopo, en vader van drie kinders, het R43 miljoen ryker geword met sy R22 kaartjie. Hy beplan glo om sy drie kinders die beste moontlike geleerdheid te…

Slowakye se ministers bedank

Die Minister van Buitelandse Sake,  Ivan Korcok, is een van ses ministers wat hulle bedankings ingehandig het nadat die president, Zuzana Caputova, bevel het dat die Eerste Minister moet bedank….

Noord-Korea hervat missiel ontwikkeling

Suid-Korea het bevestig dat sy noordelike buurstaat  toetse uitvoer met kort afstand missiele, en dit is blykbaar toegerus met die moontlikheid om kern koppe te dra. Kort nadat die Weste…