VSA Demokrate verloor in Senaat

Die voormalige president van Amerika, Donald Trump, is nie skuldig aan die klag wat die vêr-linkse Demokrate teen hom gelê het met die doel om  hom in ʼn staat van beskuldiging te plaas.

Indien hulle wel sou slaag en die Senaat sou ʼn twee-derde meerderheid stemme ten gunste van skuldigbevinding uitbring, sou Trump noot weer verkies kon word om in ʼn openbare amp te dien nie.

Die Senaat het egter met ʼn 57 teen 43 stemme besluit dat Trump nie skuldig is nie, en daarmee die Demokrate ʼn harde terugslag gegee aangesien die Biden regering ʼn meerderheid van stemme in die Senaat het.

Volgens die stemme wat Trump ondersteun het, was daar talle senatore van die Demokratiese Party wat nie vir hulle party se haat-veldtog steun gegee het nie.