Volkov se strategie teen Poetin gemik

Die Russiese vriend en politieke vennoot van Alexei Navalny het gesê hulle het n duidelike strategie wat teen President Vladimir Poetin gemik is.

Volkov wat in Duitsland woonagtig is, sê die protes optogte het eerstens ten doel om die Russiese president, Vladimir Poetin te uitoorlê, maar wil nie die volle plan van optrede bekend maak nie.

 Met Navalny wat in haglik omstandighede in Moskou se swakste en gevaarlikste tronk aangehou word, is Leonid Volkov op die voorpunt om die Russiese ondersteuner te motiveer om voort te gaan met optogte “aangesien die derduisende mense nie almal gearresteer en aangehou kan word nie.

“Ek kan nie meer sê as wat gesê is wat die werklike optrede en strategie sal wees nie” het Volkov later aan die pers gesê.