Verdeeldheid in Italië oor premier

Italië se 5-Ster Beweging wat voorheen ʼn prototipe vir suksesvolle populisme was, en boonop teen die gevestigde partystelsel is, het nou die kruispad bereik

Waar daar met die aankondiging van ʼn nuwe Eerste Minister, aansienlike eenstemmigheid was, het nuwe verdeeldheid kop uitgesteek.

Indien die verergde steun genoeg sou wees om onverpoosd voort te gaan, kon Italië se jarelange politieke verdeeldheid beëindig word.

Met die aanwys van die voormalige hoof van die Europese Sentrale Bank was daar eenstemmigheid, en sou Premier Mario Draghi die land verder kon lei, maar 5-Ster Beweging se leiers het onverwags hulle steun onttrek.

Die 72-jarige stigter van 5-Ster het ander idees want vier dae later het hy ʼn krisis vergadering belê met 30 senior parlementslede van die beweging, en daar is besluit om steun te onttrek.