Perspektief op SONA

Om die SONA en die reaksies daarop reg te verstaan, moet ons rekening hou met die regte konteks:

Politiek het ontaard in (opsetlik berekende) kulkuns van woorde;

Nie één politikus is eerlik nie, slegs korttermyn skyn-resultate word nagejaag.

Woorde kan nie op sigwaarde gelees/gehoor word nie, weinig beloftes kan vertrou word:

ideologie is alles-bepalend.

Daar wel enkele polities-ideologiese beloftes waarmee ons moet rekening hou:

primêr die ideologies-gelaaide (vals) ideale in die Vryheidsmanifes en die NDR.

          Maar ons moet óók onthou “people” is beperk tot ʼn spesifieke demografie …

Dit is ook belangrik om SONA te beoordeel in lig van ANC retoriek:

(“nalatenskap van apartheid”; “ongeregtighede van die verlede”; “diskriminasie”)

dit skep die (wan)begrip waarop politici van oor die spektrum kiesers  bedrieg.

MAAR dit is ook retoriek wat in SA skole as “geskiedenis geleer word …

retoriek wat gewillig deur die massa aanvaar word, want dit onthef hulle ook van die persoonlike aanspreeklikheid vir hulle keuses by die stembus.

In lig van die voorgaande, is dit dan duidelik dat die drie belangrikste stellings in die president se staatsrede was die volgende:

“For three centuries we were victims of oppression, dispossession and injustice.”

“We must overcome a legacy of exclusion and dispossession that continues to impoverish our people, and which this pandemic has severely worsened.”

“Poverty is on the rise. Inequality is deepening.”

Die eerste twee is blatante leuens, politieke propaganda;

die derde is feitelik waar, maar ignoreer meer as ʼn kwarteeu se plundering wat, luidens getuienis voor die ANC se eie kommissie, duisende miljarde beloop.    

Op grond van die voorgaande, is dit daarom duidelik dat die SONA neerkom op verskuilde haatspraak.

Dit is ʼn strategies-beplande aanval op minderhede –

juis die minderhede wat SA aan die lewe hou met hul eerlike arbeid, betaling van belastings en dienste, skep van werk en wat oor is van ekonomiese groei.

          Belangriker:

In die kultus van Afrika se “mag-is-reg”, van boendoehof “geregtigheid” aangedryf deur kontinentale inhaligheid en haat, verf Ramaphosa in wese ʼn teiken op die rug van elke persoon wat nie “people” is nie.

Dit is bereken om rewolusionêre geweld aan te moedig, op wyse wat hy in die openbaar kan ontken. (synde “parlementêre” berskerming van haatspraak)

Dit geskied ook in ʼn tydwrig wat die ANC se plundering SA oor die afgrond gestort het, sodanig dat selfs die mes lojale stemvee uiteindelik wakker geskud word deur die werklikheid.

Maar in stede van aanspreeklikheid te aanvaar vir hul eie keuses by die stembus, is dit vir daardie massa gerieflik om die ANC (en ander politici) se blaam op die gewaande “ongeregtighede van die verlede” te glo.

Gepubliseerde reaksies is grootliks ook net woordspel:

Organisasies en meningsvormers wil graag hul bydrae lewer, maar sonder om die ware konteks in ag te neem – dit is nie polities korrek om die dief of leuenaar tromp-op te beskuldig nie.

Die verduidelikende konteks van Covid, korrupsie, noem maar enige van die redes vir gebrek aan dienslewering deur enige regeringsvlak, is bloot feitelike stellings vir doeleindes van ʼn ingeligte begrip van SONA.

Terwyl hierdie omstandighede (objektief) ongekende druk plaas op ekonomië wêreldwyd, en ons inderdaad ongekende tye beleef, wás SA ʼn mislukte staat sedert 1994 en word Ramaphosa se direkte aandeel hierin verswyg.

          Ramaphosa was een van die handjievol argitekte van die nuwe SA.

          Hy is die ‘brein’ agter swart bemagtiging, bate allokasie uit pensioenfondse.

Saam met Mboweni het hy die vakbondwese verskans en verwoestende arbeidsbeleid help ontwikkel.

Konsepte soos “sosiale geregtigheid” en “restitusie” is gekodifiseer in ras-wetgewing wat die Nuremberg wette mak laat voorkom.

Voorts moet mense verstaan die kanker in eerstens party politieke mags-konsentrasie, tweedens die ANC as bakermat van kommunistiese magsug en korrupsie, en die presidente sedert 1994 bloot die (tidelike) gesig van daardie monster.

Terwyl ons dus moet verseker ons beoordeel SONA in die regte konteks, met verwysing na die ware ANC-agenda – STALINISTIES-RASSISTIESE OORHEERSING – moet ons nie die magdom besonderhede uit die oog verloor nie.

Belangrikste is om te besef dat iemand gaan die rekening betaal vir die voortsetting van beplande mislukkings, beplande plunder-geleenthede.

Die Afrika kultuur van “mag is reg”, die duplistiese klasse-verdeling van kommunisme en die eiebelang van party politiek vloei saam in SA om die land (menslik gesproke) onredbaar te maak.

Die belamgrikste doel van SONA is om te PRAAT – retoriek en verskonings vir mislukkings, maar praat eerder as doen is die rede vir hierdie kontinet se armoede.

Die doel van SONA-projekte is kader-ontplooiing en die skep van korrupsie-poele.  Dit is beloftes aan sleutel rolspelers dat hulle belange steeds gedien sal word deur ʼn regering, wat toenemend deur diktat regeer.

Die “solidariteit” van SA is, in lig van die Afrikaan se aandrang op “restitusie”, ʼn struktuur van swart beheer, swart bevoordeling, en ander groepe wat daarvoor betaal – “restitusie” vir versinde “ongelykhede” en opgemaakte “ontberinge”.

Die SONA bring na 27 jaar van “demokrasie” die waarheid van Nelson Mandela se nuwe SA duidelik in fokus.  Die breinkind van ʼn hater baar nou sy haat en afguns.

Die prentjie is inderdaad duister:

die staat se magsug gaan deur geen politieke debat verander of gestop nie.

Die regbanke van SA spreek reg teen vergoeding en die aanprysing van massa’s: verkeerd word reg verklaar …

En intussen praat-praat politici en organisasies, soos in 2012 kry ons sing-saam-stem-saam-staak-saam lugkastele …

Die antwoord vir ons volk is tweeledig:

Keer terug na die huis-altaar en die suiwer erediens van God; laat dit herstel word as die basis van ons geestelike weerbaarheid.

Slaan inderdaad weer eens die hand aan die ploeg:

saam met jou volksgenoot, geloofsgenoot, kerkgenoot.

BOU, soos ons vaad’re gebou het, want dít bly ons roeping.  Bou volkseie, uit ons volk, onbeskroomd vír ons volk.