Matriek uitslae bekend gemaak

ʼn Aansienlike aantal leerlinge het die skole verlaat om eerder afstandonderrig te kry deur middel van aanlyn aanbiedings van klasse.

Verder is ʼn sterk groei in die getalle gekom wat verkies het om tuisskool onderrig te ondergaan, veral in die lig van die maandelange gevaar van koronavirus infeksie.

Te midde hiervan het die Onafhanklike Eksamenraad se matrieks wat privaat skole hanteer, wel die spanning oorbrug te midde van uitdagings vir die tuis leerders en aanlyn studente.

Baie skole kon daarin slaag om deur die grendel tydperk sonder ernstige infeksie gevalle die skooljaar deur gaan, en uiteindelik is ʼn slaagsyfer van meer as 98% bereik.

Skoliere kon binne minute na dit bekend geword het, hulle resultate op die internet opspoor.