
16 Dit is die saak wat die Here beveel het: Samel daarvan in, elkeen na sy behoefte: ‘n omer vir elke persoon volgens julle sieletal; elkeen moet dit neem vir die wat in sy tent is.
17 En die kinders van Israel het so gedoen: hulle het ingesamel, die een baie en die ander min.
Exodus 16
Nuutste kommentaar