Grendelsluiting en die wynboere

Die grendelsluiting en gepaardgaande verbod op die verkoop van alle alkoholiese drank is besig om die wynboere in ‘n drukgang te plaas.  Meeste wynkelders sit nog met 2019/2020 se voorraad. Februarie is die oestyd/parstyd in die Wes-Kaap maar boere is bevrees dat daar slegs ‘n beperkte kwota van hul druiweoes deur kelders ingeneem sal word. 

Dit sal beteken dat duisende ton wyn druiwe tot niet sal gaan aangesien dit nie as “tafeldruiwe” bemark kan word nie. Die druiwe kan ook nie uitgevoer word nie.  Die gevolg van hierdie situasie sal beteken dat baie van die wynboere bykans geen inkomste gaan ontvang van die kelders nie. Weereens is dit die Blanke boere wat agv besluite van die regering hul plase gaan verloor.

Koos KWV