Finale breuk met Harry en Meghan

Die voormalige prins Harry en sy anderskleurige vrou se finale breuk met die koningshuis het aangebreek.

Hary is nie meer die hertog en sy nie meer die hertogin nie, en hulle het geen verbintenis met die koningshuis van Brittanje nie.

Hulle het geen rol te vervul as lede van die koninklike Paleis van Koningin Elisabeth nie en sal ook geen finansiële bydrae ontvang nie.

Buckingham Paleis het die afgelope naweek bevestig dat die skeiding gefinaliseer is en dat die koninklike verbintenis beëindig is.

Ingeligte bronne sê die stap het sy eerste rooi ligte laat flikker toe die anderskleurige vrou net nie kon aanpas by die tradisies van die koninklike heersers nie, en haar dikwels in die openbaar verkeerdelik laat optree het, iets waarvan die deursnit inwoners van die land niks gehou het nie.