Eerste sanksies teen Mianmar generaals

Die militêre Juta in Mianmar se generaals staar nou sanksies in die gesig deur talle Westerse lande en Brittanje sowel as Kanada oorweeg nou strafmaatreëls teen die land.

Die Menseregte Waghond sê die generaals wat die staatsgreep toegepas het is die eerste teiken wat gelys moet word.

Demonstreerders het ʼn reuse banier vertoon met ʼn afbeelding van die demokraties verkose leier wat nou tronkstraf moet uitdien.

Die Minister van Verdediging in Mianmar, Mya Tun Oo, en die Minister van Binnelandse Sake, Soo Htut, is die eerste van die kapers wat geteiken is.

Kanada het bekend gemaak dat hy die twee Ministers op sy swartlys het en

Die VSA, Duitsland sowel as Frankryk is gereed om sanksies in te stel.