Duitsland: Iran speel met vuur

Minister Heiko Maas van Duitsland het tydens ʼn vergadering waar die Iran kernprogram deurdink is, gesë Teheran het nie vir die vermindering in vervaardiging van verrykte uraan gegaan nie, maar wel vir die verhoging van sy produksie.

Maas, die Minister van Buitelandse Sake is bevrees dat Iran “besig is om met vuur te speel” en die bekommernis bestaan dat toenemende spanning terwyl Europa en die VSA soek na nuwe ooreenkoms tussen die partye.

Enkele ure voor die vergadering tussen leiers van Brittanje, Frankryk, Duitsland en die VSA, is die uitspraak gemaak van hoedanig Iran se verryking is, wat ook kommer laat groei het oor die land se motiewe.

Maas het ook bygevoeg dat Iran se optrede kan lei tot onwilligheid van die VSA om weer betrokke te raak met die vestiging g van ʼn nuwe ooreenkoms.