Alkohol verbod is R54 miljard verlies

Die wyn industrie, met die verlies aan werksgeleenthede, en die ander alkoholiese drank industrieë het Suid-Afrika baie geld laat verloor.

Benewens die uitvoere van Suid-Afrika se welbekende wynsoorte, is faktore soos die verlies aan inkomste van mense wat afgelê is, en die vervaardigings bedryf van ander drank wat letterlik tot stilstand gekom het, is van die belangrikste redes waarom SA byna R52 miljard aan inkomste verloor het.

Selfs die Ontvanger van Inkomste het groot somme geld verbeur aan sonde belasting, en smokkel handelaars het vir byna ʼn jaar lank die swartmark inkomste geniet.

 Drie keer is die verbod op alkoholiese drank verkope ingestel, wat eers op 2 Februarie sy derde keer beëindig is.