Ace in hof oor korrupsie

 Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag sou Ace Magashule, Sekretaris-Generaal van die ANC, meer as net ʼn klag van korrupsie in die gesig moes staar toe hy Vrydag in die hof verskyn het.

Ace en sy mede-beskuldigdes het Vrydag in die Bloemfonteinse Landdroshof verskyn, op minstens ʼn beweerde klag van korrupsie.

Magashule en sy ander aangeklaagdes het verskyn op 2o ander beskuldigings, waarvan bedrog, en korrupsie die belangrikste is.

 Die Sekretaris-Generaal is vroeër op borg vrygelaat van R200,000 oor die saak wat bekendstaan as die Asbesdak bedrogspul van R250 miljoen. Die saak is uitgestel tot Augustus, en Ace reken hy is omskuldig.