Daily Archives: February 26, 2021

Die storm in die coke-n-cola glas

Objektief gesproke is die bedryf van sosio-politieke veldtogte deur ondernemings nooit ʼn goeie ding nie. Terwyl enige samelewing kan verwag dat ander rolspelers die waardes en norme van daardie samelewing…

Totsiens PE, vaarwel Baai

Dit sal nooit weer dieselfde wees nie. Port Elisabeth, of sommer die Baai, of sommer die Vriendelike Stad, is daar nie meer nie – dis nou die vreemde naam: Gqeberha….

Die skuldlas gaan nog groei

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het in sy begrotingsrede aangedui wat die werklike skuldlas van Suid-Afrika is, en die skokkende daarvan is dat die skulde nog gaan vermeerder. Die…

Virus: Mense kan tweede infeksie kry

Terwyl Suid-Afrika besig is om ʼn sug van verligting te gee oor die dalende aantal nuwe infeksies wat tans ondervind word, is daar egter nog ernstige kommer oor wat in…

Lewensbrood

15  En Moses het ‘n altaar gebou en dit genoem: Die Here is my banier. 16  En hy het gesê: Waarlik, die hand op die troon van die Here! Oorlog het die Here teen Ámalek…

Tegnologie kan duisende werk gee

Die nuwe tegnologiese ontwikkeling wat die wêreld op sy kop draai, kan in Suid-Afrika bydrae tot werksgeleenthede van soveel as 10,000 nuwe poste. Dit is die mening van die Minister…

Mboweni se e-tol sal misluk

Wayne Duvenhage, die hoof van OUTA, het in ʼn verklaring gesê as die Minister van Finansies dink die e-tol stelsel gaan voortaan suksesvol wees, dan is hy aan die “droom”….

Massa kokaïne deur Nederland gevind

Nog nooit voorheen is so baie kokaïne onderskep in een geval soos wat nou deur die polisie gevind is nie, sê ʼn polisie woordvoerder. Die polisie het beslag gelê op…

J&J entstof voorkom infeksie

Die goeie nuus is dat Johnson & Johnson se koronavirus entstof ook die voordeel het dat dit infeksie voorkom, sê die Amerikaanse reguleerder wat hieroor verslag gelewer het. Die J&J…

Venezuela verban EU ambassadeur

Die diktatorskap in Venezuela het die Europese Unie se ambassadeur 72 uur tyd gegee om weer die land te verlaat, maar die ambassade eis dat onderhandelings eers gevoer moet word….

Australië klap Facebook met belasting

Australië se parlementslede het nou ʼn amptelike verandering aangebring aan sy wet op die media, wat sal beteken dat die Facebook voortaan verplig sal word om op nuusberigte belasting te…

Thailand deel van Mianmar Staatsgreep?

Die pro-demokrate in Mianmar begin nou twyfel oor die onskuld van hulle bure, Thailand, en begin wonder watter rol die land gespeel het om die staatsgreep deur die generaals suksesvol…

VSA kruip terug na VN Menseregte

Uit Genève word berig dat die Verenigde State nou gereed is om terug te keer tot die verenigde Nasies se verskillende strukture wat deur die Trump regering verlaat is.  Hierdie…

NASA se Mars valskerm dra geheim

Blykbaar is daar slegs ses mense by die NASA Ruimte Agentskap weet van die kode boodskap voordat die ruimtetuig sy landing op die Rooi Planeet, Mars, uitgevoer het met behulp…