Mboweni probeer positief bly – maar dit is donker
Die Minister van Finansies is blykbaar meer hoopvol as wat verwag is, of is dalk meer roekeloos in ʼn poging om steun te werf vir die verkiesings wat gehou moet…
Die Minister van Finansies is blykbaar meer hoopvol as wat verwag is, of is dalk meer roekeloos in ʼn poging om steun te werf vir die verkiesings wat gehou moet…
Die Nasionale Begroting van 2021 het niks gedoen om landbou opgewonde te maak nie. Die begroting is deur die minister van finansies, mnr. Tito Mboweni in die parlement bekend gemaak.Soos…
Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het gesê die volgende besending entstof afkomstig uit Johnson en Johnson (J&J) se voorraad, word nou afgelewer gedurende die naweek. Die eerste besending van…
Meer as 6 miljoen mense in Suid-Afrika ontvang maandeliks geld van SASSA, maar die regering het aangekondig dat die R350 wat aan werklose mense betaal is gedurende die grendel tydperk,…
Of die eertydse ANC president, Jacob Zuma, nog onbepaald in sy spog woning van Nkandla gaan bly, en of hy dit sal moet verruil vir ʼn paar jaar in Pollsmoor,…
Met die prys van krag wat gedurig opgaan, begin ons kyk na goedkoper wyses om bekende geregte gaar te kan maak. Wanneer jy die dag uit brood is, maar jy…
13 En Josua het Ámalek en sy volk met die skerpte van die swaard ‘n neerlaag toegebring. 14 Toe sê die Here vir Moses: Skrywe dit as ‘n aandenking in ‘n boek en…
Die oorlog tussen die verskillend politieke leiers is besig om te verander van gluur vir mekaar tot daadwerklike optrede. Die leier van die Rooi brigade, Malema, het glo bevestig dat…
Werkloosheid is een van die tekens wat die toestand van die ekonomie aandui, en Suid-Afrika het tans ʼn enorme probleem wat nie gou gaan verander nie. Aanvanklik het die ekonome…
Australië Verskeie deelstate van Australië oorweeg opheffing of verligting van maatreëls aangesien geen nuwe gevalle van koronavirus infeksie die afgelope dae aangemeld is nie. Japan Groot dele van Japan oorweeg…
Iran het bekend gemaak dat hy die gebruik gaan staak om video materiaal van sy uraan verrykings aanleg beskikbaar te stel. Die besluit is deur wêreldleiers as “gevaarlik” bestempel en…
Alhoewel miljoene mense dink dit is ʼn verspotte manier van rekord breek, het Freediver David Vencl, internasionale erkenning en roem gekry vir die rekord wat hy opgestel het. Die Tsjeggiese…
Die Verenigde Nasies (VN) se hoof vir Buitelandse Beleid, en EU verteenwoordiger, Josep Borrell, sê die Sjinese van Beijing moet bystand verleen met die pogings om ondersoek te doen van…
Die Amerikaanse president, Joe Biden, se regering is bereid om terug te keer na die Barack Obama ooreenkoms wat met Iran aangegaan is oor die atoom kern verdrag indien Iran…
ʼn Parlementslid van die Australiese regering het die konserwatiewe Liberale Party bedank nadat hy klaarblyklik valse inligting bevorder het oor die behandeling en entstof vir koronavirus pasiënte. Craig Kelly wat…
Estland se Minister van Buitelandse Sake, Eva-Maria Liimets, het aan die media gesê dat EU sanksies teen Rusland ʼn sterk sein aan die Kremlin is en dat dit ʼn bydrae…
Nuutste kommentaar