Daily Archives: February 24, 2021

SA Virus status

Die totale aantal mense wat ingeënt is teen die koronavirus, het nou eers die 32,315 merk bereik en die totaal van net meer as 1,5 miljoen mense wat die infeksie…

TLU SA wil belasting afttrekkings beding

TLU SA het vandag ‘n veldtog bekendgestel om die Belastingwet so te verander dat alle Suid-Afrikaners enige veiligheidsuitgawes teen belasting kan verhaal.Afdeling 23(b) van die Belastingwet verhoed Suid-Afrikaners om veiligheidsuitgawes…

Motor rubriek – Mitsubishi Pajero Sport 2,4 D4 4×4 Exceed.

Vanaf die vroegste jare is die Mitsubishi bekend vir sy betroubaarheid, goeie afwerking, uitstekende padgedrag ensovoorts. Die heel nuutste opgekikkerde weergawe van die Sport wat in Thailand gebou word, voldoen…

Matriek uitslae is misleidend

Verskeie opposisiepartye beweer dat die Departement van Basiese Onderwys die land mislei met die 76% slaagsyfer van die matrieks. Een party beweer dat die slaagsyfer in wese nie meer is…

Lewensbrood

11  En telkens as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Ámalek die sterkste. 12  Maar die hande van Moses het…

“Dit was nie ek” getuig oud-minister

Die voormalige Minister van Vervoer, Dipuo Peters, het getuig voor die Zondo Kommissie na Staatskaping, en met die beskuldigings van korrupsie by Prasa moes sy indringende vrae beantwoord.  Sy het…

Tandarts verbeter beertjie se lewe

ʼn Koala beertjie is deur ʼn Australiese tandarts onder hande geneem wat gered is weens sy gebrek dat hy slegs die bene het.  Nou is die beertjie so “herstel” deur…

Wantroue styg oor Boeing veiligheid

Wantroue teenoor die passasiersvliegtuie uit die Boeing stal is aan die toeneem nadat verskeie nuwe voorvalle opgeduik het. 4 Voorval waarby ʼn Boeing 747-400 vragvliegtuig van sy onderdele verloos het…

Mianmar polisie gebruik lewendige ammunisie

Die polisie van Mianmar het uit radeloosheid begin om die pro-demokrate se protes optogte te probeer stuit deur selfs lewendige ammunisie teen die vreedsame optog gangers te gebruik. Die pro-demokrate…

Hong Kong bevorder Sjinese entstof

Die leier van Hong Kong, Carrie Lam, het die Sjinese Sinovac entstof teen koronavirus bevorder toe sy saam met senior beamptes ʼn lewendige televisie program gehad het om die twyfel…

Sjina soek VSA “samewerking”

Die mees senior diplomaat van Sjina, Wang Yi, het gesê die VSA en Sjina het gemeenskaplike grond vir samewerking, soos byvoorbeeld om saam te span teen klimaatverandering. Hy het ook…

Navalny: EU herhaal dreigement

Die hoof diplomaat van die Europese Unie, Josep Borrell, het Moskou gedreig met strafmaatreëls oor die aanhouding van Alexei Navalny, die Poetin regering se grootste kritikus en opponent.  Die lidlande…

Iran wys VN span die deur

Die Verenigde Nasies se ondersoek span wat na Iran is om inligting te kry oor die land se program om verrykte uraan te produseer, is die deur gewys. Te midde…