Daily Archives: February 23, 2021

TLU SA: Begrotingsrede is nutteloos

Op die vooraand van die jaarlikse begrotingsrede betwyfel TLU SA of daar nog enige nut is om ‘n staatsbegroting saam te stel en voor te hou.“Ons is oortuig presies dieselfde…

SA Virus status

Die jongste gegewens toon ʼn verdere afname in sterftes sowel as nuwe infeksies, en vir die eerste keer is die nuwe gevalle minder as ʼn duisend vir die 24 uur…

Matriek uitslae swakker weens Covid

Die moeilike omstandighede waarin leerlinge en onderwysers hulle bevind het in die grootste deel van 2020 se skooljaar, het niemand verbaas dat die uitslae met 5% verswak het teenoor die…

Verdeeldheid

Die regerende ANC bewind onder leiding van president Ramaphosa is waarskynlik een van die grootste politieke krisse wat Suid-Afrika beleef in die afgelope 25 jaar van swart regering. Ekonome is…

Immunisering in kreeftegang

Suid-Afrika se inenting veldtog vertoon uiters swak, en die bietjie entstof wat hier in die land is, word met n gesukkel versprei en toegedien. Die regering se grootpraat van etlike…

Zuma kap na SA Parlement

Jacob Zuma, wie vir ʼn geruime tyd as president, die parlement beskou het as ʼn doeltreffende instrument in die hand van die ANC regering, het nou skerp kritiek gelewer oor…

SAL kry geld maar vlieg nie

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) wat finansieel beskou word as tegnies bankrot, het weer miljarde Rand vanuit die staatskas ontvang, maar is verbied om sy vlerke te sprei in die lugruim….

Lewensbrood

8   DAAROP het Ámalek gekom om teen Israel by Ráfidim te veg. 9  En Moses het aan Josua gesê: Kies vir ons manne en trek uit, veg teen Ámalek. Môre sal…

Koue oorlog woed in ANC

Die onverkwiklike verskille tussen die ANC se Sekretaris-Generaal en die ANC se president, is besig om tot ʼn interne koue oorlog te ontwikkel. Die president, Cyril Rmaphosa, het verskeie kere…

Woensdag is Mboweni aan die woord

Met die Suid-Afrikaanse skuldlas wat maandeliks styg, en die swak ekonomiese toestande wat nie net weens die pandemie is nie, maar as gevolg van wanbestuur van die regering, word niks…

Biden: VSA keer terug na wêreld platvorm

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het die naweek aangekondig dat Amerika besig is om terug te keer na die wêreld forums, en sê daar is reeds twee aspekte wat aandag…

Stormweer vertraag VSA inenting

Hewige sneeu en bitter koue het groot dele van sentrale gebied van  Amerika in ʼn sneeu kombers laat toevou wat geweldige verkeer en elektrisiteit voorsiening ontwrig het. Die winter stormweer…

Finale breuk met Harry en Meghan

Die voormalige prins Harry en sy anderskleurige vrou se finale breuk met die koningshuis het aangebreek. Hary is nie meer die hertog en sy nie meer die hertogin nie, en…

Turkse president sê Koerde is terroriste

Twee weke gelede het 12 Turkse burgers omgekom in die noordelike deel van Irak tydens ʼn militêre operasie wat uitgevoer is teen die Koerdiese Werkers Party. Die voorval wat as…

Denemarke sluit grens met Duitsland

Doeltreffende beheermaatreëls wat in die Skandinawiese land Denemarke toegepas word, is een van die redes waarom die grens met Duitsland tydelik gesluit is. Die steeds toenemende infeksie gevalle wat Duitsland…

Eerste Mars foto’s in kleur

Nasa het die eerste kleur foto’s ontvang wat deur die ruimtetuig Perseverance gestuur is na ʼn suksesvolle landing op Mars uitgevoer is. Die ruimtetuig wat Donderdag suksesvol geland het op…

Brasilië: Hoof van Petrobras afgedank

Die president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het die radikale stap geneem om die Hoof Uitvoerende Beampte van die brandstof reus Petrobras die trekpas te gee. Die president het aangevoer dat…