Daily Archives: February 19, 2021

Covid-19. Vigs en Tering

Die voorkoms van Covid-19 bly steeds ‘n onderwerp van baie bespiegelinge.  Vele wetenskaplikes weerspreek mekaar rondom die ware feite.  Selfs medici en laboratorium personeel in Suid Afrika word effektief gemuilband…

Kinderfonds hoop op beterskap

Die Vryburger Kinderfonds se bestuur het die hoop uitgespreek dat die jaar 2021 ook op ekonomiese gebied sal verbeter teenoor die afgelope jaar se ekonomiese insinking wat ook die Kinderfonds…

Lugbesoedeling word ondersoek

Volgens die Departement van Omgewingsake word ʼn ondersoek gedoen na die lugbesoedeling in die Gauteng gebied. Die ondersoek is glo in opvolging van besware oor die swaelreuk wat klaarblyklik deur…

Lewensbrood

3  Maar die volk het daar gesmag na water, en die volk het teen Moses gemurmureer en gesê: Waarom het u ons dan uit Egipte laat optrek om my en my…

Nou is Cele ook na Zuma

Die omstrede Minister van Polisie, Bheki Cele, het glo Donderdag na Jacob Zuma gegaan wat waarnemers laat wonder waarmee die ANC besig is. Eers Malema, toe die MK veterane se…

Sport, spele en sepie-generasie politiek

Daar is een aanname in hedendaagse politiek – trouens in baie openbare strukture – wat die kern vorm van grootskaalse maatskaplike mislukkings wat die openbare maatskappy toenemend kenmerk. Dit is…

Stryd verskerp tussen demokrate en Militariste

Die stryd tussen die demokrate van Mianmar en die generaals wat aan die hoof staan van die staatsgreep wat uitgevoer is, het verder verskerp. Die militêre Juta het ʼn arrestasie…

Europese hof beveel Navalny vrylating

Die Russiese kritikus Alexei Navalny,  wat gearresteer is met sy terugkeer uit Duitsland weens beweerde verbreking van parool voorwaardes, moet vrygelaat word. Die Europese Hof van Mense Regte het Rusland…

Duitsland soek steun vir Iran se kernooreenkoms

Nadat die vorige Amerikaanse president die VSA onttrek het uit die ooreenkoms met Iran oor die vervaardiging van kernwapens, het ernstige verdeeldheid ontstaan oor wat gedoen kan word om Iran…

Ford Europa voluit vir elektriese motors

Die Amerikaanse voertuig vervaardiger Ford beoog om sy passasiers motorvoertuie vir die Europese mark om te skakel na elektriese voertuie. Met die nuwe koers van Ford sal sy binnebrandstof modelle…

VSA Republikeine maak gereed vir verkiesing

Alhoewel die Amerikaanse presidentsverkiesing etlike maande gelede gehou is, het die Republikeine met nuwe inisiatief begin om gereed te wees vir die volgende presidentsverkiesing. Die Republikeine se Nasionale Komitee is…

Mianmar kiesers staan by leiers

Die kiesers van Mianmar (voorheen Burma) het hulle nie laat afskrik deur honderde soldate en pantser voertuie wat die strate van elke groot stad probeer intimideer nie. In die afgelope…

Russiese veiligheidsmagte arresteer terreur groep

Die Russiese Federale Veiligheidsdiens het in ʼn verklaring gesê hulle het 19 verdagte terroriste van die Islamitiese Staat gearresteer. Die veiligheidsmag vermoed dat die terreur groep met beplanning besig was…