Daily Archives: February 18, 2021

Grendel sluiting en die Christen

Terwyl daar vele sameswerings teorie rondom Covid-19  die rondte doen op sosiale media en selfs die pers moet daar vir ‘n paar oomblikke nugter na die gevolge van die inperking…

Hernude Skool vandalisme

Oor die Desember/Januarie 2020/2021 periode was daar 59 voorvalle van vandalisme by skole in die Wes-Kaap. Dit blyk dat lede van die samelewing skole sien as ‘n sagte teiken. Rekenaar-…

Groot dankbaarheid oor die mooi reën

TLU SA is dankbaar vir die uitermatige goeie reën wat die afgelope ruk oor wydverspreide dele van die land geval het. Dit het groot verligting onder baie boere in Suid-Afrika…

Onderwys krisis duur voort

Skole het heropen en die Departement van Onderwys het bevestig dat alle skole regoor Suid-Afrika gereed is vir die eerste kwartaal wat eindig op 23 April. Baie skole kon egter…

Lewensbrood

1   DAAROP het die hele vergadering van die kinders van Israel, volgens die bevel van die Here, van plek tot plek uit die woestyn Sin getrek en laer opgeslaan in Ráfidim. En…

Aprilgek oorweldig Eskom

Suid-Afrika staar nuwe elektrisiteit tariewe in die gesig, en die verhoging tree op 1 April in werking. Die aankondiging kom nadat Eskom en die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa)…

Eerste besending Johnson entstof ontvang

Die eerste aflewering van 80,000 dosisse koronavirus entstof van Johnson& Johnson (J&J) het die land binnegekom, en sal opgevolg word met ʼn besending van 500,000 dosisse. Die tweede besending sal…

Swaar sneeu ontwrig Texas

ʼn Massiewe sneeustorm het die grootste deel van Amerika getref, maar berigte dui daarop dat die deelstaat Texas die swaarste getref is, Die storm wat in die noorde tot in…

Athene kry sneeu na dekades

Die Griekse hoofstad Athene, wat dertig jaar gelede sneeu gehad het, is die week met ʼn wit kombers omvou wat ook groot chaos in die stad veroorsaak het. Ligte sneeu…

WGO sê skerp afname in infeksies

Die Wêreld gesondheid Organisasie (WGO) het gister bkend gemaak dat ʼn besonder skerp afname in nuwe infeksies van die koronavirus aangemeld is. Wêreldwys het die nuwe infeksies met soveel as…